Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 62 lekke plekke om te bly
Providence Villa bied gerieflike verblyf in 'n rustige en privaat kothuis in Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is op ...
Snails' End Cottage is 'n selfsorg kothuis in 'n stil voordorpie van Hermanus. Dis baie naby die strand en seepad. ...
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home is ’n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie vakansiehuis bied mooi uitsi...
Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Die eenheid op die...
Nommerpas is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis ideaal vir 'n vakansie of net 'n wegb...
The Ocean Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n weelderige Mediterreense-styl strandfronthuis met pragtige ui...
Serenity Self Catering Guest Suite is 'n bekoorlike vakansiehuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby alle g...
Seehuis is in 'n rustige area in Hermanus geleë, 'n dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir...
Milkwood Hideaway is in die idilliese kusdorp Sandbaai. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in 'n lieflike tuin v...
Heavenly Breeze is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, 350 m vanaf die prentjiemooi kuswandelpad. Die huis het 'n ...