Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 228 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 228 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai

Sandbaai Country House is in Sandbaai in Hermanus geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die streek kan verken. Dié area is bekend vir walvisse, fynbos, vars lug, rus, vrede en die pragtige natuur. Die verb...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Bamboo Beach Seaside Guest House is net oorkant die pad van Sandbaai-strand. Verblyf word bied in 3 slaapkamers. Die kamers op die boonste verdieping is die Queen Room met geen balkon, die Queen Suite met ’n balk...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandbaai

40 on Main Self-catering is in Sandbaai se hoofstraat geleë en is slegs 2 km vanaf Sandbaai se strand. Daar is 2 aparte eenhede op die eienaars se perseel. Die verblyf het slaapplek vir 7 gaste. Die rookvrye tuin...

Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandbaai

Ommidraai bied 'n knus gastekamer in 'n privaat tuiste in Sandbaai. Die gastekamer is ideaal vir paartjies of sakereisigers en is binne bereik van Sandbaai strand, 2 minute se ry vanaf Whale Coast-winkelsentrum en n...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Pophuis is 'n pragtige selfsorghuis in Sandbaai in Hermanus, slegs 1,3 km van die kuslyn af. Dit is in 'n stil en rustige omgewing wat deel vorm van die Kaapse Walviskus. Die akkommodasie is ideaal vir gesinsvakansi...

Vanaf
R425
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Nommerpas is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis ideaal vir 'n vakansie of net 'n wegbreek uit die stad. Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die h...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sandbaai

10th on Laubie is in Sandbaai, Hermanus, geleë en bied gehaltevakansieverblyf wat perfek vir 'n familie of groep vriende is. Dié woonstel is naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede....

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai

Saffron Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis met 1 slaapkamer, ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie. Daar is 'n dek om die kothuis en dis in 'n privaat, boomryke tuin geleë. Gaste kan die swembad gebruik of net...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Shangri-La Sandbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n stil en veilige kompleks in Sandbaai. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers waarvan 1 en suite is, en 'n oopplan-kombuis,...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

24 On Main is in Sandbaai, Hermanus, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepingwoonstel i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za