Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 3430 reviews.

Cannon Rocks, Sarah Baartman District

Shipwreck Cottage

"Rustig en met 'n pragtige strand."

Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District

Belvedere Cottage

"Pragtige dorp met die mooiste kerke en historiese geboue. Enigste opmerking waaraan gewerk kan word is die paaie, die slaggate is vreeslik!"

Port Alfred, Sarah Baartman District

Bonsai Cottage

"Drove to the beach and many people were drinking there. The use of alcohol needs to be controlled in public places as many do not know how to behave. What a pity!"

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Anna's Place

"Infrastruktuur gaan agteruit, en word nie gereeld onderhou deur die owerhede nie. Strandgeriewe en sommige parkeerplekke en sypaadjies is nie redelik op standaard nie. Ons kon geen skoonmakers of patrolliediens waarneem nie."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Villa Delfini 2

"Lekker wegbreek plek om af te skakel."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

17 Claptons

"Jy kan sommer dadelik die Blouvĺag status sien. Baie skoon en goeie voorbeeld vir res van Suid-Afrika - mooi so Jeffreysbaai."

Cannon Rocks, Sarah Baartman District

Alistair House

"'n Rustige plek met vriendelike mense en 'n lekker staproete."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Alcyone

"Lieflike stadige pas, maar alles wat mens nodig het. Somerstrand was so skoon. Die vriendelike en winderige stad. Puik Uber-bestuurders."

Bushman's River Mouth, Sarah Baartman District

A’marula Cottage – Bushmans River Mouth

"Dis 'n pragtige omgewing om te besoek, en vir water-aktiwiteite is dit seker idilies. Maar vir toeriste en motorfietsryers is dit maar baie verlate. Restaurante maak vroegmiddag toe, en daar is nie enige winkeltjies vir die koopsoekers nie. Baie rustig, maar jy sal voorbereid moet kom met 'n paar kruideniersware. Vir wegneem-etes was Continental Take-Aways in Kenton-on-Sea 'n lewensredder, en die kos was heerlik. Nie regtig 'n area om oor huis toe te skryf nie."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Cedarlaan 16

"Lovely town with quaint shops, coffee shops, and plenty of surf factory shops."

Aberdeen, Sarah Baartman District

De Denne

"Nice village, with a nice restaurant."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Close and Comfy

"Groot stad. Daar is baie dinge om te doen. Baie winkels beskikbaar vir inkopies, veral as jy in 'n klein dorpie woonagtig is."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

The Canals 05

"Would be nice if Marnina Martinique had its own convenient store, travelling to shop in Jeffreys Bay is a bit out of the way."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Gerald Street Self-catering

"Relaxed and laid back, friendly city. Everything is within a 15-minute drive."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Sea Kaya

"Very nice town just needs more activities like a cinema."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Marine Drive 49

"Baie om te doen vir mense met kinders en as jy hou van die natuur. Lekker perdry by Sardinia Bay en verskeie park runs om van te kies."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"PA has lovely beaches and is a great place to visit."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Azalea B&B

"As jy nie daar is vir besigheid nie en jy het nie vriende en of familie daar nie, gaan jy definitief sit en tande tel. Daar is 'n paar oulike plekke, maar dit is definitief nie vir almal nie."

Sarah Baartman District

Damsedrif Gasteplaas

"Uitsonderlike omgewing en ervaring."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Marina Martinique B&B

"Baie mooi strande. Baie om te doen in die omgewing."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Moramba Cottage

"Baie naby aan alles. See en strand buite-seisoen was lieflik."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers