Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3523 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Dorp, strate en strand baie netjies en skoon. Geen "potholes". 'n Pragtige dorp."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Archers Guest House"Vir natuurliefhebbers en diegene met 'n belangstelling in die ryk geskiedenis van die omgewing is Patensie 'n paradys."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Beautiful little town with friendly and hospitable people. Great to visit. We only came to visit the Owl House (which is worth the drive by itself) but were pleasantly surprised with all that is available in this little treasure of a town. We ate the most delicious Karoo Lamb Curry at the Village Inn Restaurant which is open all week in spite of the off-season where most restaurants are only open on selected days. Boetie's Pub is right adjacent to the restaurant and is a very popular spot for people to get to know the local people and learn about the area. This town is a real jewel nestled between the mountains."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Palms on Ibiza"Paaie oor die algemeen in 'n baie swak toestand - nie slaggate nie, maar baie gelap. Middagete by Ramblin Rose word aanbeveel."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
A Stone's Throw Accommodation"Beautiful old buildings and we can imagine it is fun and happening when the students are back in the town."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Sparrow's Nest"Teleurgesteld in dorp, maar miskien omdat ons in Wes-Kaap was voor Oos-Kaap."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Belvedere Cottage"Pragtige dorp met die mooiste kerke en historiese geboue. Enigste opmerking waaraan gewerk kan word is die paaie, die slaggate is vreeslik!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bonsai Cottage"Drove to the beach and many people were drinking there. The use of alcohol needs to be controlled in public places as many do not know how to behave. What a pity!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Anna's Place"Infrastruktuur gaan agteruit, en word nie gereeld onderhou deur die owerhede nie. Strandgeriewe en sommige parkeerplekke en sypaadjies is nie redelik op standaard nie. Ons kon geen skoonmakers of patrolliediens waarneem nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Kan langer kuier in Nieu-Bethesda."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
9 on La Roche Drive"Summerstrand is the place to be."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
17 Claptons"Jy kan sommer dadelik die Blouvĺag status sien. Baie skoon en goeie voorbeeld vir res van Suid-Afrika - mooi so Jeffreysbaai."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Alistair House"'n Rustige plek met vriendelike mense en 'n lekker staproete."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Alcyone"Lieflike stadige pas, maar alles wat mens nodig het. Somerstrand was so skoon. Die vriendelike en winderige stad. Puik Uber-bestuurders."
Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik
A'marula Cottage"Dis 'n pragtige omgewing om te besoek, en vir water-aktiwiteite is dit seker idilies. Maar vir toeriste en motorfietsryers is dit maar baie verlate. Restaurante maak vroegmiddag toe, en daar is nie enige winkeltjies vir die koopsoekers nie. Baie rustig, maar jy sal voorbereid moet kom met 'n paar kruideniersware. Vir wegneem-etes was Continental Take-Aways in Kenton-on-Sea 'n lewensredder, en die kos was heerlik. Nie regtig 'n area om oor huis toe te skryf nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Cedarlaan 16"Lovely town with quaint shops, coffee shops, and plenty of surf factory shops."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Close and Comfy"Groot stad. Daar is baie dinge om te doen. Baie winkels beskikbaar vir inkopies, veral as jy in 'n klein dorpie woonagtig is."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Canals 05"Would be nice if Marnina Martinique had its own convenient store, travelling to shop in Jeffreys Bay is a bit out of the way."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Gerald Street Self-catering"Relaxed and laid back, friendly city. Everything is within a 15-minute drive."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Kaya"Very nice town just needs more activities like a cinema."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Marine Drive 49"Baie om te doen vir mense met kinders en as jy hou van die natuur. Lekker perdry by Sardinia Bay en verskeie park runs om van te kies."