Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 3402 reviews.

Addo, Sarah Baartman District

Homestead B&B

"Bou voort op goeie diens. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Cottage on 32

"It was very nice visiting, there were more activities for the family."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

The Bethesda

"Dis nie 'n besige dorp nie. Verstaan dit en alles val in plek. Raak rustig en besoek dit wat oop is, en die Uilhuis. Stone People is ook die moeite werd. Boetie se Pub. En kyk op na die sterre in die nag."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Nagenoeg

"Ons is mal oor Nieu-Bethesta. Was al 'n paar keer daar. En sal beslis weer gaan!"

St Francis, Sarah Baartman District

Palms on Ibiza

"Chilled, laid-back vibe with shops, and all activities within a reasonable distance. For a relaxing experience the place to be. Will recommend."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Wild Break Self Catering

"Groot druk op water verbruik en ons het self beurt water ondervind. Geen water vanaf 16h00 tot 04h00. Ons kon egter maklik aanpas en het dit nie as 'n ongerief ervaar."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Meerkat

"Salige oornagplekkie. Restaurante 'n belewenis."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Remini

"Ons was op Jeffreysbaai om ons kleinseun te ondersteun gedurende 'n rugbytoernooi vir laerskool kinders. Ongelukkig het dit die hele tyd gereën terwyl ons daar was en het dit vir ons bemoeilik om alles te sien wat Jeffreysbaai jou bied. Ons het wel baie uitge-eet en was die kos van baie goeie gehalte by die plekke wat ons gekies het."

St Francis, Sarah Baartman District

Oestervanger

"Beautiful area. The roads are in poor condition but the people and area is well worth a visit."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Angels Rest

"Bietjie te besig vir ons wat rustigheid soek."

Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District

Herberg Manor

"Mooi, netjese Karoodorp met vriendelike inwoners."

Aberdeen, Sarah Baartman District

De Denne

"A very quiet part of the Karoo. I loved the area. If you are staying for longer than I would suggest that you engage the many attractions available."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Tulip 14

"Jeffreysbaai is voorwaar die beste plek en dis 'n toerismeplek selfs vir buitelanders. Dit is selfs ook bekend vir die branderplankryers wêreldwyd."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Road Lodge Gqeberha Airport

"Baie om te doen, pragtige strande, vriendelike mense."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Paradise@360

"Great coffee shops! Beautiful beaches."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Villa Delfini 2

"Jeffreys Bay is always a good place to stay. "

Aberdeen, Sarah Baartman District

Pagel House B&B

"Die dorpie is baie vervalle en onveilig om meer in die strate op eie te verken. "

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Tulip 14

"It's a nice place to get away from home and all the noise in the city."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Panorama Guest House

"Pragtige strande en lekker restaurante langs die rivier."

Aberdeen, Sarah Baartman District

Aberdeen Self-Catering

"Baie kort daar gewees, maar soos ek verstaan het Aberdeen 'n interessante geskiedenis. "

Page
Page 28 - Showing 811 to 840

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers