Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.

Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik

Rendezvous

"Baie lekker huis. Asook 'n mooi omgewing."

Sarah Baartman-distrik

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Die Baviaanskloof is 'n belewenis, veral as jy in geologie belangstel en van afgeleë plekke (die wildernis) hou - moet net nie die wildernis kom soek en dan oor die paaie kla nie. Bied fantastiese staproetes vir elke graad van fiksheid en avontuurlustigheid."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Beach Lagoon

"Baie veilige area met baie eetplekke en baie om te doen. Die strande is pragtig en skoon."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Dundonald Lodge

"Definitief een van die laaste juwele in Suid-Afrika en verskriklik skoon."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Casa Leah's

"A lovely town with friendly people and lots of history."

Patensie, Sarah Baartman-distrik

Highview Guesthouse

"Pragtige dorp omring deur sitrusboorde. Perfekte stop voor jy Baviaanskloof of Grootrivierpoort aanpak."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

House No.1

"So baie interessante ervarings in 'n neutedop."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Klein Geluk

"Interessante, rustige dorpie. Paaie in dorp kort beslis aandag. Word sterk aanbeveel vir die wat hart en siel wil herlaai. Dorp sal baat vind met apteek of kliniek vir noodgevalle."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Beach Lagoon

"Love the shopping areas, a lot of restaurants. Entertainment for the young people."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Remini

"First time in JBay. Would go back"

Humansdorp, Sarah Baartman-distrik

Protea Cottage

"Our church conferences are held in Humansdorp over the Passover weekend. The town has a homely vibe and the people are very friendly."

Adendorp, Sarah Baartman-distrik

KarooSjiek Selfsorg Kothuis

"The dorpie is quiet and seems safe, however, there aren't any activities or amenities to keep visitors busy and entertained. The dorpie is old and some areas seemed a little poorish."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Jbay Holiday Home

"Ons sal altyd ons wegbrekies na Jeffreysbaai neem. Altyd 'n mooi plek om na te gaan."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Forest Hall Guest House

"Is maar nie my gunstelingplek nie ... het meer van dit gehou toe dit Port Elizabeth was."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"Die grondpaadjie was bietjie meer vir vierwiel-aangedrewe voertuie, maar alles wat so mooi en outentiek is, laat jou gou daarvan vergeet."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Over The Edge Cottage

"Love the city especially all the eclectic cafes and friendliness of everyone."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Alfred View Guest House

"Port Alfred is 'n prag-bestemming met ongelooflike vriendelike inwoners. Baie lekker aktiwiteite beskikbaar vir almal van jonk tot oud!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Little Rose Self-Catering

"Ingebreek in ons huurmotor en die spaarwiel gesteel by 'n publieke parkeerarea."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

The Bay Inn

"It's a perfect holiday destination."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Infrastruktuur! Dit moes eens 'n baie vooruitstrewende dorp gewees het."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Stewart's Nest

"Baie mooi area en vriendelike mense."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

The Owl House

"Baie rustige plek en die kliëntediens was uitstekend net waar ons gekom het."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Pebbles Beach Cottage

"I have visited PE numerous times (to see family and friends) and it is near to many attractions."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang