Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Jay's Gastehuis

"Daar is genoeg restuarante waar mens lekker kos kan kry teen waarde vir geld."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Angels Rest

"Goeie padkondisies en korrekte aanduidings. "

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Marina Martinique 1152

"Always a lovely place to go and unwind."

Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik

Bushmans Beach House

"This is an all round wonderful destination."

Humansdorp, Sarah Baartman-distrik

40B Guesthouse

"Beautiful clean town, friendly people around the places."

Kirkwood, Sarah Baartman-distrik

Arbeidsadel

"Typical forest outdoor town. Lovely fresh air experience."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Tranquillity Inn

"Heelwat interessante besienswaardighede."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Amazing Grace

"Quaint little town. Lots of historic buildings."

Sarah Baartman-distrik

Die Skoolhuis

"Die hele reis van Patensie af is pragtig. Jammer Patensie het nie n slaghuis nie. Werklik 'n pragtige area."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

The Sparrow's Nest

"Baie lekker. Daar is 'n skulpmuseum. Wipeout Zone-speletjie. Putt-puttbaan en Dolphin-strand."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik

Somerset Lodge

"Good hiking and cultural destination. Museums and art venues."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Compass View

"A place to come back to for sure. Who needs expensive spa's when there is Nieu-Bethesda?"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Glenelg Road Guest House

"PE is 'n baie mooi plek en daar is baie om te sien."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

84 on Himeville

"Hier is niks om te doen met tieners nie. Die weer is nie vir ons nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Casa Seaviews

"Die buitewyke van die stad is pragtig, maar die stad self is bietjie besig as jy rustigheid verkies."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Heart 2 Heart

"Baie lekker rustige dorpie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Surfpoint 9

"Sal die plek aanbeveel vir rustigheid en vir aksie en baie om te doen."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Martinique Cove 6

"Paaie nie in goeie toestand nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Avalon 3

"Safety around town at night is a concern."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

La Caribe 55

"The only draw back was having to drive through a bad area to get to the Marina but other than that it was a great destination. Beaches were clean, life guards on the beaches and close to various site seeing destinations."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Bluewater Bay Self-catering Accommodation

"Baie om te sien en doen vir kids, tieners en ouers! Sal beslis weer kom!"

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang