Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Dis die moeite werd om af te draai na Nieu-Bethesda! Die teerpad lei jou die pragtige klowe in en die dorpie is skoon met baie interessante geboue en geskiedenis. Daar is heelwat uitstekende restaurante en natuurlik bergfietsroetes."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Dit was 'n ongelooflike ervaring om die mooi dorp te ervaar. Die mense is opreg, vriendelik en trots op hulle dorpie. Die Uilhuis is beslis 'n moet, 'n kuier by die brewery gepaard met 'n kaasbord en dan 'n dop by pub. Perfek!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Olde House"Stad bly maar stad, maar PE is goed."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Unieke Karoodorpie met 'n juweel van 'n museum en interessante fossieltoere. In Augustus/September 2021 was besoekure baie beperk en deurreisigers kon maklik verniet die hele pad ry en voor toe museums omdraai. Goeie restaurante, maar doen vooraf navraag oor beskikbare tye. Daar word nou aandag geskenk aan beter toeganklikheid, maar doen liewer vooraf navraag. Die pad na Nieu-Bethesda naaste aan Graaff-Reinet is geteer tot amper in die dorp en gryspaaie na en van die N9 was goed in September 2021."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Jeffreysbaai sal baie beter vaar as die plaaslike Munisipaliteit net die basiese geriewe in stand hou bv. die paaie wat in 'n uiters swak toestand is."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini B3"As die weer net beter was, was dit 'n 10 ster-vakansie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Compass View"Check opening hours with restaurants, museums etc. before you travel. Unfortunatly due to Covid opening times have changed and times on websites are not necessarily applicable. Would recommend spending 2 nights at least to allow some flexibility."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Pyramid House By the Sea"Beautiful town for weekend away and its all activities."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Neptunes Terrace 44"Erg agteruit gegaan vandat ons laas hier was. Duidelik is netheid en aandag aan straatoppervlaktes geen prioriteit vir die munisipaliteit nie. Baie teleurstellend!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Bay Inn"Dankie vir Gqeberha se vriendelike mense."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Lands End Kenton"Lovely town, felt safe, friendly residents, lovely bakery and beautiful beach options."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Pyramid House By the Sea"Beautiful beach and surrounding areas. Not enough restaurants open in the evening."
"Remember not to drive the road in the dark. There is such beauty to be seen during the day."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Groenhuisie"Sal beslis weer Oesterbaai besoek en in Groenhuisie bly."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Villa Marche"Very clean city, much better than the filthy East London."
Alexandria, Sarah Baartman-distrik
Heritage Guest House"Naby genoeg aan Port Alfred en Port Elizabeth sodat jy die klein plekkies tussenin rustig kan ontdek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Oceans End"There are great dog friendly beaches and nature walks to do."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Nieu-Bethesda is a special one-horse town in the Karoo. If a remote little village is your cup of tea, this one will tickle your fancy."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Meeste van ons klein dorpies is besig om agteruit te gaan, ook Aberdeen, maar ten spyte daarvan het ons die mense op die dorp vriendelik gevind en die Karoovrede en pragtige sonsondergang was wonderlik."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Diaz Views"Die dorp het rede hoekom dit al dorp van die jaar genomineer was. In tyd van Covid19 is daar nog steeds baie om te doen en jy voel baie veilig om dit ook te doen."