Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Netjiese, mooi plek."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Alfred View Guest House"Good place to take your mind off things."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Die pad soontoe is prentjiemooi. Die dorp besonders. Enige toeris se droom."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre"Vriendelikste dorp in die Oos-Kaap. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
La Caribe 55"Die mense is so vriendelik. Dit was 'n besonderse lekker vakansie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Nieu-Bethesda is 'n juweel. Ons sal teruggaan."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Grand Yellow Port Alfred"On Sunday I went to the Pharmacy at 13:30 ─ it was closed. Guests please note, it's a town, not a city. Come and enjoy the tranquillity of a town. Life is good in and around Port Alfred. Don't forget the 15 km drive to Bathurst, amazing."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Lieflike ou dorpie met baie sjarme en wonderlike restaurante."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Timoak"Baie lekker seekos geeët. Goeie restautant diens gehad."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Petit Guest House"Kom al jare daar en sal altyd wil terugkom."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Deze Plaats"Cannon Rocks is 'n stil plekkies vir persone wat na rustigheid verlang. Ongerep."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Steytlerville is a place to relax, the people of Steytlerville are so welcoming and friendly. Die Rooi Malva is definitely a place to pop in for a quick bite. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"A fascinating, inspiring, interesting, multi faceted safe place to stay! Pear blossoms were spectacular in late September. Restaurants for all tastes with great food at very reasonable prices. Such friendly people."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Over The Edge Cottage"Gqeberha (Port Elizabeth) is a great escape when you live in the middle of the Karoo."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The View 51"Ek sal nie sommer weer Jeffreysbaai toe gaan nie. Daar is net eenvoudig niks om te doen behalwe vir die skulpiemuseum nie. Die plek is verseker binne-seisoen lewendig met baie dinge om te doen, maar buite-seisoen gaan daar nie veel aan nie. 'n Mens kan ook net soveel padstalletjies en wildsplase besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Compass View"A very peaceful place to stay. Lots of places to eat. Will definitely go back."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Heaven Scent"Pragtige dorpie. Rustig met veilige strande. Die munisipaliteit laat die inwoners van die dorp in die steek. Van die restaurante was ongelukkig op die publieke vakansiedag gesluit."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
On the Beach Guest House and Suites"Ons het op 'n Donderdagaand oorgeslaap en het gevind dat daar nie restaurante oop was nie. Buite seisoen gaan daar nie veel aan op Jeffreysbaai nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Sea Otters Lodge"Wel, my pasgetroude vroutjie is gebore in PE. So haar wortels is diep geplant daar en ons sal altyd daar gaan kuier."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Aangenaam verras met Nieu-Bethesda as 'n reisbestemming. Sal beslis vir langer tydperk weer gaan kuier in die dorp waar mens waarlik kan asemskep."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Anchorage Cottage & The Moorings"Pragtige strande, mooi natuur."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Self-Catering Units"Lovely place to visit and explore. Lovely beaches."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Beautiful scenery around Nieu Bethesda. It is worth doing the drive even if you did not want to do anything else in the village. The restaurant we visited (Waenhuis) was excellent. The buildings are charming and the village seems to be growing in attractions. It is certainly worth visiting for a couple of days at least."