Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Tot Hier Toe Padstal"We did not feel to pay R70 per person to see Owl House but thoroughly enjoyed the local Brewery with its great atmosphere and beer."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Fantastic beaches and lagoons. Village atmosphere, far from the crowds and stress."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Pragtige groot ou huise en 'n pragtige groot kerk."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Blueviews @ Brookes Hill Suite"Dit was my heel eerste besoek aan Port Elizabeth, en ek moet se ek is so verlief op die plek, en gaan binnekort verhuis. Die strande is puik en baie netjies en skoon."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
On the Beach Guest House and Suites"'n Baie mooi en skoon dorp. Indrukwekkend!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Was net 'n bietjie teleurgesteld dat die supermarkte al 7uur toe gemaak het, want ons het net na 7 die aand ingeklok."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Hou van Port Alfred."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Quaint little town, a few restaurants and beautiful church."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Angels Rest"Port Elizabeth en omgewing is 'n pragtige deel van ons land vir vakansie."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Lovely area. Beautiful. We were extremely impressed."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Bethesda"Baie interessante klein dorpie. Beslis 'n besoek werd."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hummingbird 23 Houtboschbay"Eerste keer wat ons in Jeffreys vakansie hou. Dit het vir seker op ons gegroei. Was geskok oor die informele area waardeur mens moet ry om by ons verblyf uit te kom. Dis regtig die enigste negatiewe ding. Ons het probeer om soveel moontlik restaurante te verken, Infood, Walskipper en Kitchen Window was die wenners. Ons is fynproewers met hoë standaarde, maar hulle kos en pryse is uitstekend."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Beslis die moeite werd om te besoek, besonderse plattelandse dorpie uit 'n era wat verby is, maar baie goed behoue gebly het weens die ooglopende aktiewe gesindheid van eienaars en inwoners."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Angels Rest"Maak strande skoon soos in Blue Horizen Bay - hulle is trots op hulle strand."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Blu Bed & Breakfast"The city is very friendly and has awesome weather."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Baie interessante plekkie met baie om te sien. Heerlike eetplekke ook."
St Francis, Sarah Baartman District
Greenwich Villa"St Francis is 'n pragtige plek waar mens heerlik met jou gesin kan ontspan en aan buitemuurse aktiwiteite deelneem. Daar is baie mooi stap- en fietsry-roetes, asook 'n lekker strand met groot branders vir die wat wil surf. Die rotse bied ook lekker snorkelplek en die kinders geniet dit om daar skulpies op te tel en vissies te vang."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Angler & Antelope Guesthouse"Pragtige dorp. Baie goed in stand gehou. Het slegs oornag."
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"'n Interessante Karoo-dorp, maar die fasiliteite is maar dun. Ons moes werklik hard soek om 'n skaapvleisie te kry - ons het gebrip vir die droogte, maar dis goed om bedag te wees indien 'n mens ver ry en dan gou ietsie wil aanskaf vir 'n braai of 'n pot."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Out of the way Karoo destination. Worth a visit."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dio Dell 'Amore"Mooi dorp, lekker om daar te kuier. Jammer oor hul droogte."