Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Ripples Beach House"It was our first time traveling to PA. We Googled some places, but when we went it was a bit disappointing. We enjoyed the boat cruise."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"Oase van rus en kalmte. Word weer mens!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Orchards Guesthouse"Dis 'n dorp met baie eetplekke wat my baie goed toegestaan het. Mense is vriendelik en die plek is skoon en netjies."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"Met die see, die berge en alles te doen in en rondom die dorp behoort dit in enige smaak te voorsien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
216 Brookes Hill Suites"Peaceful and lovely place. I'm coming back."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Surfpoint 9"Loved hake and chips at the famous potkos. Loved the scrapbook studio - a real treat."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Paxton Hotel"Port Elizabeth is die 8-minuut stad, alles is 8 minute uitmekaar! Die verkeer vloei goed en as die wind nie waai nie, is PE fantasties! Maar die wind is soms ook lekker!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"Baie mooi, rustige dorpie by die see. Die weer was net so 'n bietjie sleg oor die Paasnaweek."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Panorama Guest House"Beslis my aftreedorp. Ek is verlief op die plek."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Spinning Reel"Baie oulike dorp met uitstekende restaurante."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"Baie lekker dorp vir inkopies met heerlike restaurante. Strande is pragtig. Daar is net baie bedelaars wat lastig is."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini B3"Kitchen Window is 'n moet as jy gaan uiteet in Jeffreys! Perfekte plek as jy klein kinders het."
Humansdorp, Sarah Baartman-distrik
Protea Cottage"Praktiese dorp vir die omliggende boere. Twee mooi koffiewinkels. Maar eintlik ry meeste mense Jeffreysbaai en St. Francisbaai toe vir toerisme-aktiwiteite."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Heath Villa"Breakfast at Heritage was outstanding, to be recommended."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kowie River Guest House"As any other place, Port Alfred has its pluses and minuses. Some good parts and some not-so-good parts. Lovely restaurants and shops. Nice and central to surrounding areas and beaches."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Sands 8"Enigste plek op aarde wat ek al ooit rum and raisin draairoomys geproe het! Ek sal dit beslis nie vergeet nie!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
King George's Guest House"Sekere dele van PE het baie agteruit gegaan. Onveilig na donker."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Le Bocage Guest House"Plekkie in Langkloof wat jy moet gaan sien! Diner 62 is die beste eetplek en oornagplekkie Le Bocage gastehuis! Appels en pere word daar verbou. Kraakvars appels! Beste in SA!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Well Dressed Loft"Op vorige besoeke se ervaring is PE 'n wonderlike toeristebestemming."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Masinga Apartment"It was pleasant for our short stay."