Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3456 reviews.
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"So 'n pragtige, ouwêreldse dorpie met pragtige ou huise (vostruispaleise)."
St Francis, Sarah Baartman District
Sandriver Lodge"Ons het St. Francis geniet, alhoewel ons nie veilig gevoel het op straat nie, ook nie op die strande nie. Oral is mense wat uit bosse geloop kom en bedel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"'n Pragtige klein dorpie waar jy rus vir jou siel kan vind. Genoeg om te doen indien jy net besig wil bly: natuurlik die Uilhuis, 'n moet om te besoek. Stap deur die stofstrate. Lekker restaurante, bierbrouery, boekwinkel, fossielroete, lekker baie grondpaaie buite die dorp vir fietsry en stap. Sementreplikas van die Uilhuisbeelde wat deur die plaaslike entrepreneurs gemaak en verkoop word (agter die Uilhuis, langs die rivier)."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Rienslia"Good shopping malls. Many places to visit. The city is much cleaner than years ago."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Port Alfred was very wonderful."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Marine Drive 49"Ons het 'n paar bedelaars gehad wat heeltyd by die hek gestaan het en die mense as jy in 'n parkeerarea is, toet net en jy moet hardloop. Daar stap mens met klein kindertjies oor die pad en mense ry bitter onverskillig. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Villa Delfini B3"Paaie is baie swak, water was bruin in krane, inwomers nie baie vriendelik nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Patches Place"We thoroughly enjoyed our stay and visit to Jeffreys Bay."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tyday Accommodation"Was a nice short visit. Would like to visit soon again."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Our Beach Home"Lekker strande. Kiddies Beach 'n moet vir kinders."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Paradise@360"Kan nie wag om Jeffreysbaai weer te besoek nie!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Baie om te doen met Addo en Sondagsrivier nabygeleë."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Werklik 'n unieke plekkie, en dit as gevolg van een vrou se kunssinnigheid. Dit voel soos 'n ander land, met 'n rustige pas en vriendelike mense."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Good Riddin's Beach Cottage"Dis die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe. Lekker strande om te swem en veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bluewater Bay Self-catering Accommodation"Daar is altyd iets om te doen, hetsy dit slegte of goeie weer is. Daar is baie toeriste-aantreklikede."
Port Alfred, Sarah Baartman District
3040 on Freshwater"Port Alfred is located on the sea and has a great look and feel."