Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3456 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Well Dressed Loft"Op vorige besoeke se ervaring is PE 'n wonderlike toeristebestemming."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Masinga Apartment"It was pleasant for our short stay."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Bella Vista 4"The roads need a bit of work but it's a lovely village that makes you feel that you're really on holiday."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"Wow, I love Jeffreys Bay too much. I was happy to be there, really, no jokes."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Cannon Rocks Beach Suites"We loved staying there! Peace and quiet. Tranquil."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Wilmot Cottages"The weather was a bit iffy and we were not there for a holiday, but it seems a pleasant enough destination with the beaches close by, any number of restaurants and lots of shopping opportunities. From available publications, it seems there are more than enough attractions in the area. The road conditions leave a bit to be desired."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Anna's Place"Would recommend Jeffreys Bay to all people in general not just surfers."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Woodlands Cottages and Camping"Eskom se loadshedding die enigste frustrasie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Welbedacht Estate Self-catering Accommodation"PE is PE - won't go there for a holiday as I stay in Cape Town - but for galas we have to go."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Heaven Scent"Verskriklike mooi plek. Gaan eet by Jerry's, die bestuurder, Gavin, is 'n rockstar!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abaco"Die beste seekos restaurant is vir seker Die Walskipper!"
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Le Bocage Guest House"Ons het 'n besonder lekker toer deur die Kouga Wildernis gemaak. Asemrowend mooi."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Ocean View Guest House"Sal selfs daar wil gaan bly as dit my toekom."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Die Uilhuis is baie mooi opgeknap. Ek was 4 jaar terug daar voor dit opgeknap is. Netjiese dorpie. Besoekers kan gerus al die besienswaardighede besoek. Neem kennis dat die pad nader aan Graaff-Reinet toe is a.g.v. padwerke. Die alternatiewe grondpadroete is goed as dit rustig gery word."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Petit Guest House"Die toestand van die strate, vol slaggate, maak dit onplesierig."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"Port Alfred se dienslewering is nie baie goed nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini U3"Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand en lekkerste golwe. Die mense daar is so aangenaam en heerlike kos."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Emil"'n Lekker plek. Dorp bietjie besig, maar goeie swemstrand. Goeie restaurante en Surf Village is 'n lekker plek om in rond te loop."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Summerseas on the Beach"Need to clean the streets, a lot of rubbish around. Night driving is a bit scary, lots of cars driving recklessly, maybe a bigger law enforcement presence at night."