Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3430 resensies.

Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik

Annie's Selfcatering Accommodation

"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "

Wavecrest, Sarah Baartman-distrik

Chichi's Beach Cottage

"Lieflike strand vir swem en visvang wat nog nie te besig is nie!"

Somerstrand, Sarah Baartman-distrik

Alcyone

"Baie veilige plek met metro polisie wat so sigbaar is."

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

Aberdeen Self-Catering

"Pragtige dorpie met baie vriendelike mense - jou siel kan daar rus!"

Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Cape St Francis Accommodation Drifters Inn

"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."

Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik

17 Claptons

"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "

Cannonville, Sarah Baartman-distrik

Little Sister's Accommodation

"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."

Cannonville, Sarah Baartman-distrik

Little Sister's Accommodation

"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Shipwreck Cottage

"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Whales & Waves

"Always love coming to Port Alfred to find out something we haven't seen previously. We always stay in a different place and explore the area around in detail before going home."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Outsiders B&B

"Unieke dorpie verdien beslis 'n besoek."

St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik

Milkwood Way

"Baie mooi dorp met 'n rustige en gemaklike leefwyse. Beslis die besoek werd."

Newtonpark, Sarah Baartman-distrik

Seventy9

"Veilig en goed geleë."

Somerstrand, Sarah Baartman-distrik

Algoa Guest House

"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."

Wavecrest, Sarah Baartman-distrik

Makisaki

"Pragtige strand en veilige, rustige omgewing."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Ibis Lounge

"Pragtige dorpie en ons kon rustig deur die strate wandel."

Walmer, Sarah Baartman-distrik

RElaxed City Living

"Goeie area met hoop winkels."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"Dit hang af wat jou smaak, maar Nieu-Bethesda pas my."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Hancke Holiday Apartments

"Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming vir ouers met klein kinders. Het genoeg gehad om ons kinders mee besig te hou."

Parsonsheuwel, Sarah Baartman-distrik

Sunnyside Guesthouse

"Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!"

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Will definitely return! Beautiful little town!"

Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Liezel's Place

"Awesome scenery, a place to recharge and reflect. "

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

The Royal Steytlerville

"As jy rus nodig het besoek Steytlerville wat 'n pragtige dorp."

Boknesstrand, Sarah Baartman-distrik

Nautilus || Cottage

"Baie stil. ek hou daarvan, maar ouers met kinders sal dit dalk te stil vind."

Blad
Blad 79 - Wys 2341 tot 2370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang