Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Baie mooi dorp met 'n rustige en gemaklike leefwyse. Beslis die besoek werd."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Algoa Guest House"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Pragtige dorpie en ons kon rustig deur die strate wandel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Dit hang af wat jou smaak, maar Nieu-Bethesda pas my."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming vir ouers met klein kinders. Het genoeg gehad om ons kinders mee besig te hou."
Parsons Hill, Sarah Baartman District
Sunnyside Guesthouse"Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Will definitely return! Beautiful little town!"
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Liezel's Place"Awesome scenery, a place to recharge and reflect. "
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"As jy rus nodig het besoek Steytlerville wat 'n pragtige dorp."
Walmer, Sarah Baartman District
Close and Comfy"Te naby aan vinnige groeiende lae koste behuising."
Greater Addo, Sarah Baartman District
SANParks Addo Rest Camp"A magnificent place if you want to see lots of elephants."
Aberdeen, Sarah Baartman District
De Denne"Klein plekkie, maar beteken baie as jy daar grootgeword het soos in my pa se geval. Het waardeer om sy huis waar hy grootgeword het weer te sien asook sy ouers se grafte in begraafplaas te besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Pebbles Beach Cottage"Ons was teleurgestel om te sien hoe vuil en onversorg St Georges Park is. Die Setlaarspark/Bakaans Vallei was baie lekker om te draf en te stap met ons hond. Sal graag van meer dier-vriendelike plekke in PE wil weet. "
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Aloma House"Pragtige dorp met vriendelike mense."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "
Kirkwood, Sarah Baartman District
Kronenhoff"Pragtige omgewing en nie te ver van Addo Olifantpark."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"PE is baie underrated. Great plek."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Le Blue Guest House"Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Lookout"Besig met mooi infrastruktuur ontwikkelinge, maar nog onversorg in die dorp en omgewing."