Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Will definitely return! Beautiful little town!"
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Liezel's Place"Awesome scenery, a place to recharge and reflect. "
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"As jy rus nodig het besoek Steytlerville wat 'n pragtige dorp."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
SANParks Addo Rest Camp"A magnificent place if you want to see lots of elephants."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
De Denne"Klein plekkie, maar beteken baie as jy daar grootgeword het soos in my pa se geval. Het waardeer om sy huis waar hy grootgeword het weer te sien asook sy ouers se grafte in begraafplaas te besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Pebbles Beach Cottage"Ons was teleurgestel om te sien hoe vuil en onversorg St Georges Park is. Die Setlaarspark/Bakaans Vallei was baie lekker om te draf en te stap met ons hond. Sal graag van meer dier-vriendelike plekke in PE wil weet. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"PE is baie underrated. Great plek."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Le Blue Guest House"Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Besig met mooi infrastruktuur ontwikkelinge, maar nog onversorg in die dorp en omgewing."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Daar is 'n groot behoefte vir goeie vulstasies met netjiese toilette en restaurante in die omgewing."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Aberdeen is 'n tipiese Karoo-dorp maar tog met 'n unieke karakter van sy eie. Dit het 'n benydenswaardige historiese argitektoniese nalatenskap wat nog grotendeels behoue gebly het. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nagenoeg"We were very fortunate to have our cousins there to show us around. A very interesting place. Wish I could have stayed longer."
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Kududu Guest House"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."