Geverifieerde Resensie
Sedgefield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 363 resensies.
"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."