Verified Reviews
Sedgefield
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sedgefield
Rated 4.7 out of 5 based on 350 reviews.
"Sedgefield se ligging en dit wat die buurt bied met al die aangrensende besienswaardighede sal mens weer en weer laat terugkeer."
"Myoli Beach is a beautiful place. Unfortunately during the time of our visit a young Danish girl went missing from right in front the backpackers on Myoli Beach. When looking at the circumstances and the area, one cannot but fear the worst outcome."
"Myoli Beach is breathtaking with its wide sandy shoreline surrounded by hills. The sea was flat and calm when we visited and lifeguard's were on duty. Close by is the Swartvlei River Mouth. Pili Pili restaurant is situated behind the dunes where you can enjoy sun downers and pizza."
"'n Moet om Gericke se punt toe te stap met lae gety. Dis pragtig met al die poele vol vissies en seelewe. Swem in Myoli se rivier met 'n tjoep as die gety inkom. Heerlik."
"Ons het by Montecello geëet en dit is vir my een van die beste restaurante in die land. Die kos was ongelooflik.Sedgefield is 'n juweel van 'n dorpie op die Tuinroete. Verblyf en eetplekke is net die beste."
"Ons was buite seisoen daar, dit was rustig met lekker weer. Ek weet nie hoe besig dit in die spitsseisoen gaan wees nie."