Verified Reviews
Sedgefield
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sedgefield
Rated 4.7 out of 5 based on 350 reviews.
"Myoli-strand het 'n atmosfeer van ongereptheid en sal byval vind by veral natuurliefhebbers. "
"Baie mooi omgewing en 'n baie skoon dorp, met vriendelike mense so ver as wat ons gegaan het."
"Baie goeie ligging. Nie ver van ander groter dorpe soos George en Knysna af nie."
"Sedgefield is 'n pragtige dorpie wat rus vir liggaam en siel bied. Ek sal verseker terugkeer in die toekoms en ook vriende en familie aanbeveel om die dorp te besoek. "
"Great weather. Beautiful scenery. Central to all the other tourist destinations in the area. Wonderful for relaxation. All necessities available at nearby stores. "
"We go there mainly for the Saturday Market “The Wild Oats”, but all the little shops are a refreshing change to the Eastern Cape. "
"Die dorp het my verras. Ek het nooit geweet dis so groot en het so baie kuierplekke nie."
"Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!"
"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."
"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."