Geverifieerde Resensie
Sedgefield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 355 resensies.
"Die bome het ongelukkig 'n uitwerking gehad op my hooikoorsvlakke, anders is Sedgefield die ideale plek vir rustigheid. "
"Sedgefield is just a stunning pace. centrally located between George and Knysna. Stunning views of mountains, lakes, oceans, forests and the likes. Awesome holiday destinations!"
"We love Sedgefield and because our parents retired there it is a special place to us."
"Growing, have been going there for over 20 years and still love it."
"Fantastiese boeremark elke Saterdag. Oral in Sedgefield was die mense ongelooflik behulpsaam en vriendelik. "
"Too many exiting things ... from the bakery in the woods (Heritage Bakery), the Xtreme quadbikes rides through the forest, paragliding, beaches, Salinas Restaurant (over at Wilderness - a mere 20 kilos down the road). This is our holiday venue of choice, three years in a row!"
"Pragtige dorpie. Ons het heerlike ontbyt by 'n plek geëet, en ook by Mr Kaai vis en chips geëet. Mense was baie vriendelik."
"Sedgefield bied so baie om te doen en die strande en lagoon is pragtig. Dit is ook lekker naby en sentraal geleë aan George, Wildernis, Buffelsbaai, Knysna en Plettenbergbaai. Die Farmer's market op 'n Saterdagoggend is 'n belewenis en is iets om nie te mis nie. Ons het ook by Montecello gaan eet en die Prawns en Espetadas was uitstekend (porsies is massiefgroot - definitief waarde vir jou geld). PiliPili Beach Restaurant was ook baie lekker - baie casual, mens sit sommer met jou voete in die seesand."
"Very nice small clean town, but they need more restaurants and more braai facilities next to the beach."