Verified Reviews
Shaka's Rock
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Shaka's Rock
Rated 4.5 out of 5 based on 48 reviews.
"Shaka's Rock het nie regtig 'n swemstrand nie, maar die lagoon en getypoel is baie lekker, veral vir die kinders. As jy onder toesig in die see wil swem moet jy na Ballito se hoofstrand ry ongelukkig. "
"Ek kan dit definitief aanbeveel. Dit is reg by Ballito and Salt Rock. Sugar Rush Park is ook baie naby waar jy Parkrun kan gaan doen, stap, bergfiets ry ens."
"Shaka's Rock is 'n pragtige klein kusdorpie, tropies en baie mooi. Ook 'n baie mooi strand. Vriendelike mense oral waar jy gaan."
"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"
"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."
"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."
"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "
"Dit hang af van wat n mens of gesin wil doen. Ek werk in Wes-Afrika al vir drie maande en as ek bietjie huis toe te kom wil ek so rustige see-uitsig en private plekkie hê om te geniet. Lekker eetplekke is orals, net somer om elke hoek."
"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."
"Heerlik sentraal, lieflike strandjies aan weerskante. Genoeg om te doen. Sal beslis Shaka's Rock aanbeveel en self teruggaan."