Verified Reviews

Shaka's Rock

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Shaka's Rock

Rated 4.5 out of 5 based on 48 reviews.

Shaka's Rock

Chakas Cove Seaside Home from Home

"Perfekte strandjie vir klein kinders."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 10

"Beautiful and clean."

Shaka's Rock

7 Villa Flamenco

"Shaka's Rock het nie regtig 'n swemstrand nie, maar die lagoon en getypoel is baie lekker, veral vir die kinders. As jy onder toesig in die see wil swem moet jy na Ballito se hoofstrand ry ongelukkig. "

Shaka's Rock

Villa Flamenco 14

"Lieflike plek om te kuier."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Ek kan dit definitief aanbeveel. Dit is reg by Ballito and Salt Rock. Sugar Rush Park is ook baie naby waar jy Parkrun kan gaan doen, stap, bergfiets ry ens."

Shaka's Rock

7 Villa Flamenco

"Lieflike bestemming. Sal definitief weer daar gaan uitspan."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is 'n pragtige klein kusdorpie, tropies en baie mooi. Ook 'n baie mooi strand. Vriendelike mense oral waar jy gaan."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 14

"It's a wonderful destination!"

Shaka's Rock

Shaka's Seat Guesthouse

"Baie besige en raserige hoofstraat."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Pragtige plek met pragtige uitsig."

Shaka's Rock

85 Chaka's Cove

"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Gety-swembad 'n móét asook the hole in the wall."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 10

"Shaka's Rock rock!"

Shaka's Rock

3 Siesta

"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 10

"Baie mooi en lekker strand."

Shaka's Rock

14 Skiathos Apartment

"Definitief aanbeveel."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Pragtige plek. Veilige swemplek by die strand. "

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "

Shaka's Rock

Villa Flamenco 14

"Beautiful area! Everything is close by."

Shaka's Rock

Shaka's Seat Guesthouse

"Very friendly people."

Shaka's Rock

Shaka's Seat Guesthouse

"Dit hang af van wat n mens of gesin wil doen. Ek werk in Wes-Afrika al vir drie maande en as ek bietjie huis toe te kom wil ek so rustige see-uitsig en private plekkie hê om te geniet. Lekker eetplekke is orals, net somer om elke hoek."

Shaka's Rock

42 Chaka's Cove

"Love this area of Ballito we will visit again and again!"

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Love Shaka's Rock! Stiller as Ballito, so dis heerlik. "

Shaka's Rock

Villa Flamenco 14

"Dis baie lekker sentraal. "

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Heerlik sentraal, lieflike strandjies aan weerskante. Genoeg om te doen. Sal beslis Shaka's Rock aanbeveel en self teruggaan."

Shaka's Rock

42 Chaka's Cove

"Die nabygeleë Flag Animal Farm is besonders."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Lieflike strand met baie om te doen."

Page
Showing 1 to 30

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers