Verified Reviews
Sodwana Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sodwana Bay
Rated 4.4 out of 5 based on 165 reviews.
"'n Asemrowende avontuur vir die duiker wat vir die eerste keer die onderwater wêreld beleef."
"It's very beautiful there. Perfect vacation spot. Next time I will take other accommodation for the same price and much closer to the beach."
"Baie "rustic". Dis nie 'n toeristemekka soos die Suidkus nie. Bring meeste van jou kruideniersware saam. Die winkels is nie altyd goed ge-"stock" nie."
"Dis 'n lekker plek, maar die feit dat jy elke dag moet betaal om die park te mag binnegaan is nie. Selfs as jy net wil winkel toe gaan, of selfs na die oord se restaurant toe gaan moet jy betaal om in die park in te gaan - dit sit 'n demper op 'n mens se tyd daar. Verder is die strande skoon en veilig en ons het dit baie geniet."
"Kyk mooi waar en wat jy bespreek, veral as jy nie die plekke ken nie! Betaal eerder bietjie meer vir "aircon" en geriewe veral in die somer."
"Sodwana het nie groot winkels nie. Bring jou eie vleis. Daar is 'n Superspar in Mbazwana, so 12km weg."
"Unless you are diving or fishing, there is not much else to do - so a perfect spot to just relax and unwind."
"Nie baie plekke om te eet of rond te loop nie, maar baie mooi strande en geleenthede om vis te vang."
"Ons het baie lekker daar gekuier. Die huisies is baie luuks en ons probleempie was onmiddellik uitgesorteer deur die vriendelike mense daar."
"Sodwana Bay is an awesome area. It is great for snorkeling and you'll have a really relaxed time there."