Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Somerset West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Somerset West

Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.

Somerset West

Guineafowl Cottage

"Vergelegen besoek en beïndruk met die pragtige natuur en historiese geboue."

Somerset West

Cranberry Cottage

"Lovely area, fabulous restaurant just around the corner - nice friendly and safe walks in the neighbourhood."

Somerset West

Bay View Guest House

"Pragtige plek en naby wynplase, omliggende dorpe en Kaapstad."

Somerset West

Somerset Villa Guesthouse

"Baie vriendelik mense wat daar werk en behulpsaam. Het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Dit was baie skoon en lekker rustig. Was 'n baie lekker oorbly in die Kaap."

Helena Heights, Somerset West

Mooring House

"Die area is pragtig en goed geleë."

Somerset West

Wine Route 44 Guesthouse

"Hier wil ek meer gereeld vakansie hou!"

Somerset West

Somerset Villa Guesthouse

"Ek was aangenaam verras oor die dorp - sal dit definitief weer gebruik as vertrekpunt vir 'n Kaapse besoek."

Somerset West

Boertjie & Mademoiselle

"Mooi skoon dorp wat baie goed geleë is."

Somerset West

Khayalenie

"Baie gerieflik geleë en binne kort afstand van baie toeriste-aantreklikhede."

Somerset West

Somerset Villa Guesthouse

"As jy nie 'n kar het nie, moenie stres nie! Ons het die Uber gebruik om rond te ry en dit was uitstekend. Pragtige area onder die berg en naby aan verskillende plekke soos die Strand en Stellenbosch. Baie wynplase in die omgewing ook."

Somerset West

The Boathouse

"Not to be missed! More space, more greenery, more wildlife, less people without any compromise on quality goods or shops. "

Somerset West

Calmer Bed And Breakfast

"Dis maar net lekker in die Kaap, veral as die weer 'n slag perfek is."

Somerset West

Calmer Bed And Breakfast

"Somerset-Wes is fantasties en baie puik geleë vir enige een wat die Kaap wil verken."

Somerset West

Calmer Bed And Breakfast

"Al die nodige winkels is sommer lekker naby mekaar geleë en ons sal beslis terugkeer na Somerset Wes. "

Somerset West

Khayalenie

"Dis die omgewing waar ek grootgeword het, en natuuurlik kom ek gereeld terug uit Gauteng hierheen. Beste plek in die wêreld."

Somerset West

Begonia Unit

"Somerset-Wes is naby aan baie toeristeaantreklikhede - die Wyndistrikte, die see, en nie te ver van die Kaap nie. Dis weg van die erge gewoel van die Kaap, en tog maklik bereikbaar. En in Maartmaand: Gerieflik naby die Woordfees!"

Somerset West

Hottentots Mountain View Guest House

"Beautiful green area in the midst of some of the best Cape wineries."

Helena Heights, Somerset West

Beautiful View

"Daar is nie 'n groot verskeidenheid van eetplekke in die omgewing nie."

Helena Heights, Somerset West

Bougainvillea Cottage

"Nice and quiet area to be in when you want to explore Cape Town and the Eastern Cape."

Helena Heights, Somerset West

Beautiful View

"Rustige ligging in een woonwijk."

Somerset West

Boertjie & Mademoiselle

"Ek dink dat Somerset-Wes onderskat word as 'n toeristebestemming teenoor 'n plek soos byvoorbeeld die Strand. Vir 'n paar ekstra kilometer see toe kry jy darem 'n uitsig wat min plekke kan aanbied en die spesifieke B&B maak ander plekke soos Stellenbosch sommer maklik bereikbaar. Ek was werklik verbaas om slaapplek teen die prys te kry. My denke oor Somerset-Wes was dat dit slegs peperduur verblyf sou beskibaar hê. Pragtige plek en Boertjie & Mademoiselle het nog lank nie die laaste van ons gesien nie."

Helena Heights, Somerset West

Bougainvillea Cottage

"Helena Heights is 'n baie mooi, rustige, skoon omgewing. "

Helena Heights, Somerset West

Mooring House

"Lieflike area baie naby aan winkels en Malls."

Somerset West

Calmer Bed And Breakfast

"Goeie ligging en naby die Kaap."

Somerset West

Clivia Cottage

"Ons wil daar kom bly. Dis skoon en rustig. "

Somerset West

Kings Highway Guest House

"Ek sal enige tyd weer daarheen gaan."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote