Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.

Clarens, Drakensberg, South Africa

Fairview Cottages

"A clean, friendly town. Beautiful art galleries, interesting little shops and very good pubs and restaurants, A well-stocked general dealer with a very surly gentleman behind the counter!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Clarens Retreat

"Clarens en die Golden Gate is vir ons een van die mooiste omgewings in die land. Die Clarens Brewing Co beslis die moeite werd om te besoek."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Ama Casa Self-Catering Cottages

"Moenie die Drakensberg seunskoor se opvoerings misloop nie. Die 2 supermarkte in die omgewing is genoegsaam toegerus en daar is n paar baie oulike winkels ingestel op toeriste. Dit is nie die stad nie maar n wonderlike buitelewe ervaring."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Goedgeleë

"Net jammer vir die kaartfasiliteite wat nie gewerk het by die een plek nie."

Clarens, Drakensberg, South Africa

V'Kansi Khaya

"Clarens se reputasie is wel verdien!"

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Pumula Central Drakensberg

"Pragtige natuurskoon en baie plekkies waar mens kan stop langs die pad. Falcon Ridge se "bird show" is 'n absolute moet. Fantastiese ervaring om die roofvoëls in aksie te sien."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Zwartmodder

"Mooi dorpie met baie plekkies om deur te loop. Jy kan meestal loop na waar jy wil wees. Die kaas winkel en brouery moet mens by stop. Al negatiewe ding wat ons beleef het, is dat daar 'n paar onverskillige bestuurders in die dorp is. Ons moes op 'n stadium uit die pad koes om nie raak gery te word nie. Baie onnodig."

Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa

Witsieshoek Mountain Lodge

"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Knock Out View

"Dit is 'n interessante plekkie met baie om te doen en sien en veral eet. Het dit baie geniet en veral die feit dat dit nie gekommersialiseer is deur bv. kettingwinkels nie. "

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"A hidden gem in South Africa. Great travel destination with plenty to do. With spectacular mountain surroundings Champagne Valley is one of a kind. We would definitely recommend to visit the Falcon Ridge Bird of Prey Centre."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Titanic View - Place of Peace

"Beautiful place for weekend gateway with your loved ones. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Fairview Cottages

"Baie goed geleë vir dag uitstappies na Fouriesburg, Ficksburg en Clocolan met die mooiste natuur landskappe op die pad. Het die plaasskou op Clocolan besoek en dit geniet om van melee se manier van dinge doen op die plaas te kon aanskou."

Clarens, Drakensberg, South Africa

The Nelsbells Cottage

"Wonderlike plek om 'n paar dae te gaan rus. Die omgewing bied egter so baie dat rus bykans onmoontlik is maar die vars lug en vriendelike mense is altyd wonderlik. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Golden View Luxury Self-Catering

"Duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner, ons wil graag lekker ons land besoek en geniet, maar word meeste van die tyd uitgebyt. Veral pensionarisse wat dit moeilik vind, en tog ook ons mooi land wil geniet."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Orchard Manor

"Die eienaars van die bestemming het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Knock Out View

"Goeie ontspanning en besonderse natuurskoon omgewing."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Zwartmodder

"Asemrowend en lekker baie om te doen. Puik restaurante!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rooikat Cottage

"Baie nice kuier- en eetplekke. Berge is pragtig. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Cottage Pie

"Sal weer en weer terugkom!"

Bergville, Drakensberg, South Africa

ATKV Drakensville

"Thank you for a well looked after chalet."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Knock Out View

"Nice! Veral vir shoppers. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Lake Clarens Guest House

"Ons besoek Clarens gereeld omdat dit iets anders bied. Daar is geen ketting winkels nie, dit verander heeltyd, dit het lekker eetplekke en 'n vakansieatmosfeer. Daar is baie blyplek en die omgewing is asemrowend."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Fairview Cottages

"An amazing place with so many hidden gems. The perfect location to escape the city. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Zwartmodder

"Enigste kommentaar oor Clarens is dat dit harseer is dat ons nie daar bly nie."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Cayley Mountain Resort

"Baie om te doen en te sien. Lieflike area. Naaste winkels in Winterton."

Winterton, Drakensberg, South Africa

Lilac Lodge / Purple House

"Nie veel in Winterton te doen nie. Darem 'n paar winkels om kruideniersware te koop, en noodsaaklike goedjies."

Clarens, Drakensberg, South Africa

V'Kansi Khaya

"Sal nooit genoeg kry van Clarens nie."

Page
Page 107 - Showing 3181 to 3210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers