Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Underberg, Drakensberg, South Africa
The Old Hatchery Lodge"Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Oulike winkeltjies en eetplekkies hier en daar. "
Himeville, Drakensberg, South Africa
Dunford's Loft"Still dorpie om weg te breek van alledaagse gejaag."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Studio 28 Clarens"Clarens is so rustig en daar is so baie om te sien. Ons was verlede jaar drie keer daar en beplan om weer te gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Baie goed. Meer aandag aan rolstoelvriendelike sypaadjies en ingange na winkels is beslis nodig."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lake Clarens Guest House"Pragtige natuurskoon omring die dorpie. Clarens se dorpsgebied was netjies en skoon. Munisipale instandhouding was sigbaar, dankie daarvoor. Interessante winkeltjies wat beslis nie die gewone tipe curios te koop aanbied nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa 176 @ Clarens"Die dorpie is die perfekte naweek bestemming. Net genoeg om in 'n naweek by alles uit te kom en te voel jy het alles gesien!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Clarens is one of the most beautiful small towns I have visited."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mt Horeb Manor"Clarens is besonders, natuurskoon ongelooflik mooi. Kort of lang besoeke is altyd iets om te onthou."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Dit is die juweel van die Vrystaat. Dit is 'n baie mooi dorpie en daar is baie om te doen. Al wat net nie lekker was nie is die meeste van die restaurante bedien net kos tot 18:00. As jy nie dan al iets bestel het nie dan is dit nou maar so."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mystic Mountain Cottage"Lovely, small town. We visited in summer, and walked everywhere. There is some nice Geocaching locations, and too many shops to make a stop at. Gideon Groenewald's dinosaur tours and the brewery is a must see!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Dunelm Guest Farm"Baie oulike en netjiese dorpie, lieflike wegbreek."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Graceland Self-catering Cottages"Wonderlike vakansie-bestemming met genoeg rondkuier plek en ook aktiwiteite soos perdry en `n fantastiese Canopy tour vir die wat nie net wil rondkuier nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"Dis baie mooi, maar 'n vervelig plekkie as jy deur al die restaurante en winkeltjies is. Maar dis 'n wonderlike wegbreek vir 2-3 dae. Die mense is gasvry en vriendelik en die restaurante heerlik en billik."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Lieflike dorpie, heerlike winkels, vriendelike mense en lekker kos!"
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Witsieshoek Mountain Lodge"Dis baie mooi en stil. Pragtige uitsigte wat mens moet sien. Baie voetslaanpaaie. Dis net sleg om deur so 'n groot lokasie te ry om daar uit te kom. Dis 'n seer vir die oog en mens stres maar oor veiligheid. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Ladybrand Guest House"Paaie in die dorp is in 'n skrikwekkende slegte toestand!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"Egte toeristebestemming. Ons het baie ge"shop" en lekker "craft beer" gedrink."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Cathkin Cottage B&B"We were disappointed with the general service in Champagne Valley. As it was a New Year weekend and the area was full it was frustrating to find places closed. I can't understand how business is lost at this time. We ate lunch at a restaurant and food was awful and not fresh. We were told we could go to the Drakensburg Sun Hotel on old year's eve. We were treated so badly by the secuirty at the gate who asked us "What are you doing here?" in such a rude manner. We left but felt that it was not necessary for them to treat us in this way. This area needs to look at how they are dealing with tourists in the future."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Cranberry Cottage"Ladybrand is 'n klein dorpie, wat al die winkels en banke het, wat 'n mens benodig. Toeriste kan gerus 'n draai maak in Ladybrand. Dit is 20 km van Lesotho se grens af."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ash River Lodge B&B"Ons lief Clarens. Die winkels kan dalk bietjie later oopbly!"