Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 336 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
Cedar Garden"Die omgewing is baie mooi, en sal dit graag in die winter wil sien."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Pragtige plekkie! Die inwoners doen regtig moeite om dit te bemark."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Die man by die inligtingsentrum het soveel waardevolle inligting gegee wat beslis bygedra het dat ons Rhodes en die omgewing ten volle kon ontdek. "
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Swallows Nest Chalet"Pragtige omgewing. 'n Moet vir enige reisiger."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Die Underberg omgewing is werklik pragtig en is 'n versteekte juweel."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Khotso Lodge and Horse trails"Verblyf rondom Underberg is perfek as mens die Sani Pas wil doen. Sani Pass Tours was baie bekwaam en is in die dorp geleë. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"Underberg is underrated, but it is an excellent area for a holiday maker who wants some 'me' time, peace and tranquility. You will lose yourself in the beauty of the area. I have not experienced even one rude person."
Lotheni, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Was self nog nie daar nie, maar moet seker baie aangenaam wees. Dink pryse is deesdae nogal hoog."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Kinmel Guest Farm"Een van die mooiste klein dorpies in die land. Die berge is pragtig en die plaaslike inwoners is van die vriendelikste wat mens kan kry!"
Lotheni, Suidelike Drakensberge
Premier Resort Sani Pass"Dit is 'n moet om hierdie mooi deel van ons land te sien."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Kinmel Guest Farm"Polisievrou baie vriendelik. Dorpie pragtig met die kultuurskatte."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"It was my first time in Underberg, really small town. We bonded as a family, watched DVD's and talked. The people are friendly and the landscape is breathtakingly beautiful."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Die mense is almal so vriendelik en behulpsaam en die dorp is ook baie netjies, skoon en definitief baie veilig."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Gaan besoek die plekkie. Fantastiese Spar! 'n Oase! Vriendelike diens ontvang. Indien jy 'n 4x4 het gaan besoek sani-pas! Belewenis! "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Cedar Garden"Besoek liewer in lente of somer vir talle "events" soos kanovaart, fietsry, perdry, stap, Sani pas, ens."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"Fantastiese omgewing. Dorp se strate lyk vervalle."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Pragtige dorpie aan die voet van die Drakensberg. Dis asof tyd daar stilstaan. 'n Paradys vir stappers, voëlkykers en fietsryers. Ek wil weer gaan as ons meer tyd het om alles rustig te beleef."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Meadow Lane Joy Cottage"Small town with a friendly atmosphere - a super well stocked Spar and lots of friendly places to relax, have a good meal and drinks."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Net mooi en pragtige plekke waar jy gaan. Nes jy dink dit kan nie mooier nie dan verras die volgende draai jou. Dankie "Lekkerslaap". Dit was vir ons `n naweek om te onthou."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Pragtige omgewing met heelwat aktiwiteite as jy lus is om aktief te wees."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Great town, with quite possibly the most amazing scenery in KZN!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Cedar Garden"Underberg is a peaceful little village, close to the mountains for hiking and suited adventure drive to the Sani pass. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Pragtige deel van die land wat nog nie deur die meeste toeriste ontdek is nie. Stappers, fietsryers, voëlkykers, roeiers, fotograwe en kunstenaars sal dit baie geniet."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Kinmel Guest Farm"Ongerepte omgewing waar mens heeltemal wegkom van die moderne lewe. Stil en afgeleë."