Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Drakensberge, Suid-Afrika

Lake Glencairn

"Beautiful place. A must-visit if you love peace and quiet and the mountains. Awesome place."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meiringskloof Nature Park

"Clarens se minder aantreklike boetie, maar ons het die area vreeslik geniet."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Royal Coachman Lodge

"Fantastiese naweekwegbreek. Die dorpie fokus op toerisme en het 'n sterk gemeenskapsgevoel. Lekker restaurante en pragtige uitsigte. Beplan egter langer reistyd na jou bestemming om rustig te reis, vir 'n veilige reis. Paaie het vreeslik baie slaggate op pad, maar is begaanbaar op 'n stadiger spoed."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Cottage Pie

"Love Clarens. A warm and friendly town."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Morgenzon

"A lovely place to visit. Loved all the shops and restaurants. Well-defined hiking trails. Something special for all. Well worth a visit."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Ardmore Guest Farm

"It is beautiful and there is a lot to see and experience. Towering mountains and of course the chocolate shop! We had been to the birds of prey show on a previous visit and were very impressed. The municipality does need to do something about the potholes."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"Clarens is expensive, and unfortunately overrated. I would appreciate more things to do, not just shopping, and the occasional extreme sport."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Zwartmodder

"Sal altyd lief bly vir Clarens."

Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika

Peak View Cottage

"Excellent places of interest especially the Valley Bakery, Falcon Ridge Bird of Prey Centre and Dragon Rock Reptile Centre to name but a few."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

RiverWalk Guest House

"Beautiful setting, but the roads in the town need some serious rehabilitation."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Royal Coachman Lodge

"Clarens has nice places to eat and shop. It's clean and tidy."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Cottage Pie

"Clarens is 'n pragtige dorpie. Ons het op een dag vir 5 ure deur die dorpie geloop, al die winkeltjies besoek, en baie lekker geëet. Een ding wat ek sou sê, moenie voorkeur gee vir prys van kos nie. Die lekkerste etes wat ons gehad het, was ook die goedkoopste etes gewees. Die beste deel van Clarens is die uitsig wat letterlik 360 grade om die dorpie asemrowend is."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Knock Out View

"Clarens is 'n mooi dorp, maar restaurante was te duur en daar is net 'n handjievol om te sien en te doen."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mountain View Manor

"Ons sal beslis weer gaan kuier."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Swak paaie in woonbuurt."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Arundel Studios

"Baie oulike dorpie met die mooiste natuurskoon."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Khotso Lodge and Horse trails

"Roads bad but had all we needed during our weekend."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Morgenzon

"Although we had visited Clarens before, it was the first time we spent more than a weekend there. We thought we might get bored after a few days but instead we discovered an amazing network of nature walks, and beautiful streams and had great fun cycling, quad biking, and trying out all the delicious treats on offer at the various restaurants and eateries. We enjoyed our stay very much and would easily go back for another extended stay."

Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika

Montusi Self-Catering Cottages

"Ons wou graag die Drakensberg Pumped Storage Scheme besoek, maar die Eskom mense daar het nie gereageer op e-posse of hul telefone beantwoord nie. By ons onverwagte aankoms by die aanleg het die personeel ons meegedeel dat hulle tans nie besoekers by hierdie nasionale sleutelpunt mag ontvang nie. Ry die nasionale paaie, ons moes baie tyd afstaan aan paaie wat nie onderhou word nie. Die teerpad tussen Reitz en Kestell is baie sleg. Die grondpad tussen Vrede en Volksrust onbegaanbaar. Om 'n paar te noem."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mooigezicht

"Clarens is veilig, rustig en asemrowend mooi."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang