Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Definitely will visit them again, because there are so many places to try out there for the food. We will defnitely go back to The Highlander, we had lunch with pizza's and chips, then dinner was crispy Eisbein and Artist's Cafe had breakfast with roosterkoek and savoury mince and toasted chicken mayo with filter coffee, and at Post House Restuarant we had chicken peri-peri livers and dagwood and chips. The Silo Padstal also has nice things and we bought potatoes and apples to take home. Definitely will visit in future again. Lovely place."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage"The highlight was the Boys Choir. Our experience at Scrumpy Jack's with the bees and the irresistible cheesecake, lunch at Waffle Hut, and the chocolate fondue experience all were great! We would have loved to see the birds fly at Falcon Ridge - Bird of prey centre but their show time clashed with the Boys choir, so we had to give it a miss."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Clarens is uniek en baie rustig met 'n pragtige ligging so teen die voet van die berg. Die verskeidenheid van winkeltjies met allerhande interessante items maak Clarens baie spesiaal en uniek. Die restaurante se kos is uit die boeke, regtig smaaklik en met styl aangebied en die pryse is goed vergelykend met enige ander plek in die land. Daar is ook voetslaanpaaie as jy sou wou. Perderitte om die plein is ook iets wat jy nie sommer enige plek in die land kry nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is a world far different from what I'm used to. People were warm and welcoming. It is a place where strangers become fast friends. I could walk around town with my handbag over my shoulder without any fear for my safety. The atmosphere was warm, busy and musical. You are sorry to go when the time comes."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Talking Trees Self-Catering House"Het die dorp baie geniet, lekker baie gestap en als besigtig. Dankbaar vir sulke pragtige dorpies in ons land."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Paaie en sypaadjies verskriklik sleg, moeilik om daar te ry al het jy 'n bakkie of 4x4. Oor naweke overcrowded winkeltjies om die sirkel. Geen borde wat besienswaardighede soos byvoorbeeld die dam of waterval aandui nie. Pryse oor die algemeen baie hoog."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Alhoewel klein en met die beperkinge van 'n klein-dorp in die Oos-Vrystaat is dit mooi daar in die omgewing. Doen maar alle belangrike aankope elders en bring dit saam. Die pad van Clarens af is eintlik nog baie goed onderhou, maar na Ficksburg lyk dit nie so goed nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
414 Rose Cottage"Definitely a destination that should be explored. A gem to be found in the Free State."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Oulikste dorpie, eeste keer daar, ek is gaande oor die plek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Baie lekker gekuier by al die heerlike retaurante en kuierplekkies wat beskikbaar is."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Montroux Self-Catering"Wat 'n wonderlike dorpie om te besoek in die hartjie van die Vrystaat."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amber Selfsorg"Clarens is die beste plek vir 'n vinnige wegbreek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Beveel enige tyd Clarens aan vir oorwerkte stadsbewoners!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Stonehaven Clarens"Pragtige dorp, veilig, uitstekende diens. Gewillig om te help."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amani Guest House"Besoek in die middel van 'n week is rustiger."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Zwartmodder"A must-visit place with a friendly atmosphere and wonderful golf course."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lavender & Rust"Uitstekende wegbreek om weer te kan herlaai en die wonder van ons wêreld te ervaar vir enige iemand wat naby genoeg is, of die moeite werd om van ver af te kom. Ek dink Clarens is absoluut enig in sy soort in SA."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"We didn't really have time to explore but there were many interesting places in the town and on the road to Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Magical and mystical. Great location to refresh and reboot!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Dynasty Red Mountain Ranch"Ons het die white river rafting deur Clarens Xtreme aangepak en dit was absoluut die moeite werd! Ek sal dit enige tyd aanbeveel."