Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1172 reviews.

Bergville, Drakensberg

Drakensberg Mountain Retreat

"Kan geen kommentaar lewer oor Bergville as dorp aangesien ons eindbestemming ver buite die dorp was. Het glad nie in die dorp ingery of vertoef om te kan kommentaar lewer nie. Die omgewing skep atmosfeer van ontspan en geniet. Weet net nie hoe lank hul nog aan die pad daar tussen Bergville en Harrismith gaan werk nie, want daar was al 2 jaar gelede ook padwerke!"

Winterton, Drakensberg

Winterton Country Lodge @ Rose Cottage

"Jou huis ver van die huis af, baie lekker plekkie met wonderlike mense."

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."

Underberg, Drakensberg

Cedar Garden

"Bied min vir die gewone reisiger. Dit is egter by uitstek 'n bestemming vir bergfietsryers en stappers."

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "

Champagne Valley, Drakensberg

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"'n Fantastiese bestemming. Moenie jou bergfiets vergeet nie!"

Fouriesburg, Drakensberg

Twin Towers @ Fairview Estates

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

Winterton, Drakensberg

Lilac Lodge / Purple House

"Winterton is a nice little town with friendly people."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."

Fouriesburg, Drakensberg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Love die Pig and Plough eet- en koffiewinkel op Winterton. Kos was heerlik vars, ek dink mens kan definitief meer plaaslike eetplekkies ondersteun, in plaas van groot francises, dit sal hul deure oophou en werksgeleenhede skep. "

Underberg, Drakensberg

Rosemary @ Douglas Drift

"Love Underberg, if I won the lotto I'd move there."

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Baie om te doen. Fotografie-paradys. Staproetes amper verniet."

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Ken nie Winterton se toeristebesienswaardighede nie maar dis sentraal geleë indien jy vandaar die omgewing wil besigtig en beleef waar baie is om te sien en te doen."

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"Sentraal vir verskeie gesogte verblyfplekke in die Noordelike Drakensberg."

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"Bergville self is 'n klein dorpie maar die mense en plekke om Bergville is awesome."

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Game Lodge

"Oor die algemeen dink ek die ekonomie speel tans 'n groot rol in die omgewing se ontwikkeling."

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Awesome area with a wide range of activities to keep all family members busy."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Dit is 'n baie netjiese dorp. Van die strate in die dorp kan aandag kry."

Fouriesburg, Drakensberg

Wegkomkans B&B

"Gorgeous, and the drive between Fouriesburg and Clarens is breathtaking."

Underberg, Drakensberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Sani is a must do - but play it safe and be sensible."

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Game Lodge

"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."

Champagne Valley, Drakensberg

Pumula Central Drakensberg

"Die meeste aktiwiteite wat aangebied word is staproetes. "

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers