Verified Reviews

Drakensberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg

Rated 4.3 out of 5 based on 1162 reviews.

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Love die Pig and Plough eet- en koffiewinkel op Winterton. Kos was heerlik vars, ek dink mens kan definitief meer plaaslike eetplekkies ondersteun, in plaas van groot francises, dit sal hul deure oophou en werksgeleenhede skep. "

Underberg, Drakensberg

Rosemary @ Douglas Drift

"Love Underberg, if I won the lotto I'd move there."

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Baie om te doen. Fotografie-paradys. Staproetes amper verniet."

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Ken nie Winterton se toeristebesienswaardighede nie maar dis sentraal geleë indien jy vandaar die omgewing wil besigtig en beleef waar baie is om te sien en te doen."

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"Sentraal vir verskeie gesogte verblyfplekke in die Noordelike Drakensberg."

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"Bergville self is 'n klein dorpie maar die mense en plekke om Bergville is awesome."

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Game Lodge

"Oor die algemeen dink ek die ekonomie speel tans 'n groot rol in die omgewing se ontwikkeling."

Champagne Valley, Drakensberg

Berghaven Cottages

"Awesome area with a wide range of activities to keep all family members busy."

Fouriesburg, Drakensberg

Oranje Guest Farm

"Dit is 'n baie netjiese dorp. Van die strate in die dorp kan aandag kry."

Fouriesburg, Drakensberg

Wegkomkans B&B

"Gorgeous, and the drive between Fouriesburg and Clarens is breathtaking."

Underberg, Drakensberg

Meadow Lane Joy Cottage

"Sani is a must do - but play it safe and be sensible."

Fouriesburg, Drakensberg

Uitzicht Game Lodge

"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."

Champagne Valley, Drakensberg

Pumula Central Drakensberg

"Die meeste aktiwiteite wat aangebied word is staproetes. "

Bergville, Drakensberg

Montusi Self-Catering Cottages

"Die omgewing is pragtig, maar winkels is ver. Vir persone wat vermaak of naglewe soek, kan dit stil wees. Wonderlik vir familiekuiers en ontspan in die natuur."

Underberg, Drakensberg

Cedar Garden

"Die omgewing is baie mooi, en sal dit graag in die winter wil sien."

Fouriesburg, Drakensberg

Wegkomkans B&B

"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."

Fouriesburg, Drakensberg

Die Pophuisie

"Dis 'n pragtige dorpie en dis definitief 'n goeie toeristebestemming!"

Fouriesburg, Drakensberg

Lesoba Guest Farm

"Een van my gunsteling Oos-Vrystaat bestemmings - baie minder "touristy" as Clarens."

Winterton, Drakensberg

Drakensview Self Catering

"Winterton was vir ons die ideale rondrits plek! Die artikel in die nuutste Weg Platteland het net weer alles onderstreep wat Winterton bied!"

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Baie oulike dorpie."

Fouriesburg, Drakensberg

Arpa Guest and Trout Farm

"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."

Fouriesburg, Drakensberg

Goedgeleë

"Lekker restaurante."

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers