Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens on Collett"Lieflike staproetes in die berge en oulike winkels en restaurante. 'n Baie lekker plek vir 'n familie-vakansie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Pond End Villa"Wees voorbereid dat dit baie besig is oor naweke."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Pragtige plekkie, die skoonste lug wat 'n mens inasem, dis asemrowend."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Bella Vista"Such a lovely town with so much to explore. Definitely worth more than one visit."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Daar is veranderinge wat plaasgevind het as gevolg van Covid, maar nog steeds lekker om daar te gaan rus. Lekker kuierplekke saam met vriende."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Shepherd Farm"Lovely area with lots to do and a must see area in our lovely South Africa."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Dunford's Loft"Sanipas is 'n belewenis, lekker in die sneeu gespeel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage"Lovely relaxing long weekend enjoying the delights of Clarens. Already recommended to family and friends."
Central Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Cathedral Peak Hotel"Wonderkid, maar die paaie het baie aandag nodig."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Aspen Guest House"Pragtige dorpie met genoeg eetplekke en mense in Clarens is baie lieflike mense."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Oulike winkeltjies en eetplekke. Geen kettingwinkels nie. Ons kuier winter en somer lekker op Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House"A quaint little town filled with shops selling a variety of artisan products. Great atmosphere with people walking and talking all around the square. Picturesque walking routes varying in length and difficulty. There are multiple outdoor activities in the surrounding areas. Truly worth the visit and if you enjoy outdoor activities - plan to stay longer than a weekend!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"'n Wonderlike klein, rustige dorpie met heerlike eetplekke en baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons sal vir seker weer 'n besoek hierheen aflê."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Cherry House"Cute, small town filled with friendly and welcoming folk. Made you feel like you were in a different country. Also just a quick scenic drive away from Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gayle's Place"Altyd lekker vir ons om in Clarens te gaan wegbreek!"
Underberg, Drakensberg, South Africa
The Tin Shack"Ongelukkig as gevolg van Covid is die meeste museums en natuurparke gesluit, maar dit was nogstans 'n aangename wegbreek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Die bergreekse om die dorp maak dit asemrowend mooi. ’n Baie besonderse dorpie met baie potensiaal."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Camelroc Guest Farm"Fouriesburg is ’n lekker bestemming. Baie om te doen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Ons is baie lief vir Clarens. Die was ons derde keer en ons sal beslis weer daar gaan kuier."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Meander Stay"Ag dis net 'n wonderlike klein dorpie, wat uit sy nate bars - propvol liefde, vriendelikheid, die oulikste winkels en die lekkerste eetplekke. Ek dink wel hulle gaan iewers karre moet begin weerhou om in die dorp te kom, anders raak dit ongelooflik vol en gevaarlik vir al die voetgangers. Die dorpie is vreeslik klein en kan binne 10min van die een tot die anderkant deurgestap word."