Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
By the Way Gastehuis"'n Wonderlike dorpie en beslis 'n besoek werd. Sal definitief weer daar gaan kuier."
Central Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Otters Rest @ Dondini Trout Farm"A must see! So much to explore!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Natuur is pragtig en vol verrassings. Mense is vriendelik en behulpsaam. Kooperasie Restuarant het die beste kos en diens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Piccolo Nido"Clarens is definitief my gunsteling plek in die hele Suid-Afrika. Altyd skoon en netjies, die dorp is vol lewe en ongelooflik vriendelik! Ek sal nog daar kom aftree!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Clarens was altyd 'n groot toeris-trekpleister, maar die dorpe val uitmekaar uit met die slegte paaie en vervalle voorkoms."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Lakeview Cottage"Oulike plek baie om te sien en netjies."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Twin Towers @ Fairview Estates"Ensure that you get the keys from Meiringskloof and visit the Water Tunnels."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mooigezicht"Clarens is 'n pragtige dorp en lieflike omgewing en sal enige tyd weer teruggaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Il Castello"Ons hou van Clarens en vind telkens iets nuuts, soos die staproete in die reservaat in Desember 2020, en nou weer 'n splinternuwe restourant. Die boekwinkel is eweneens 'n belewenis."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"We love Clarens and we try to visit at least twice a year, we would come more frequently if it was at all possible."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Under The Oak"Nice place! All the necessary shops are there and friendly people!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Lovely town to visit. We went quad biking through the mountains with Maluti Mountain Adventures, which was a gorgeous sight and would recommend it to anybody."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Dit sal goed wees as daar 'n Spar of Checkers of so tipe kettingwinkel daar opgerig kan word."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Ons was al te veel kere daar. Die winkels vir my almal dieselfde - geen nuwe idees of innovasie nie. Ek hoop Clarens dink aan nuwe aanbiedinge."
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Oulike plekkie, baie mooi. Sal weer gaan eendag."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Baie goeie ligging om area vanaf the verken, Golden Gate, Noordelike Drakensberge."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Moya Cottage"Underberg is 'n pragtige omgewing met verskeie aktiwiteite en definitief die moeite werd om te besoek. Ongeveer 40 km tot by Lesotho grens via die Sanipas."