Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Winterton, Drakensberg, South Africa
Winterton Country Lodge @ Rose Cottage"What a lovely place and close enough to do day drives in the area."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Dis die mooiste mooi van God se skepping! En daar is soveel om te sien en te ontdek! Praat nie eers van die sielsaligheid wat jy kry wanneer jy daar is nie. Dit is 'n moet vir 'n "bucket list"!"
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Birdsong Accommodation"Beautiful area, will definitely be back."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Dunford's Loft"Beautiful part of the world and definitely worth a visit."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley View Cottage"Die dorp het die wêreld se potensiaal, maar armoede en swak provinsiale bestuur laat die dorp vreeslik teleur. Strate is vol potholes, grys klippies wat orals in die straat lê, vullis wat op die strate lê. Die instandhouding is regtig nie waar dit moet wees nie. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"A bit disappointing that some shops are closed on Monday and Tuesdays."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiland"Clarens is 'n fantastiese dorpie om te besoek - veral in die koue winters met kaggelvure orals!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"A quaint little town that is a must on everyone's travel list."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage"Clarens bly 'n wenner! Lekker winkels, lekker kuierplekke, lekker mense, mooi natuur!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Gables"Great vibe in town. Many shops, coffee shops and eateries to choose from."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Clarens is 'n oulike toeristedorpie met baie interessante winkeltjies en restaurante, wees net reg om jou beursie te rek!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Dis 'n plekkie wat jou 'n vakansiegevoel gee, al kuier jy net vir 'n naweek daar. Dis net pragtig en die wintertyd daar het ook sy eie bekoring, net soos die somer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Beeldskoon. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooiberg View Clarens"Clarens is pragtig geleë. Die dorp het ongelukkig baie besig geword, maar dis steeds heerlik om tyd daar te spandeer. Daar is oulike winkels en restaurante."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Was die hoogtepunt van die vakansie. Sal vir seker weer daar draai maak."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Meander Stay"Dankie Johan en Madeleine vir jul gasvryheid en puik akkommodasie en dat ons hondekind toegelaat is."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Clarens is lieflik! Die dorpie was baie stil a.g.v. Covid-beperkings, maar daar is meer te sien en te doen as waarvoor ons tyd gehad het."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Birdsong Accommodation"'n Moet-besoek, baie om te sien en the doen vir avontuurlustiges. 'n Mens kan ook net ontspan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage 1 @ Gentle Presence"Altyd goeie waarde vir geld en baie om te doen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa Vista Bonita 63"Pragtig en mooi dorp. Baie om te sien en te proe. Lekker naby, jy parkeer en loop. Alles bymekaar."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cosy Corner"Clarens is 'n juweel wat ek gereeld besoek vir rus en vrede!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Ons het 2 restaurante besoek. Baie lekker kos vir goeie prys. Interessante winkels. Kon ongelukkig nie bier en whisky proe weens Covid grendeltyd."