Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Hoofweg is bietjie besig, maar tog naby vir oornagslapie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Asemrowend mooi om die dorp en die lekkerste atmosfeer in die dorp. Beslis 'n meer gereelde plekkie om te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rebellie Gaste Plaas - Loslit"Verskeidenheid van plekke om te eet en kuier. Wonderlike winkels en pragtige omgewing."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Gaan in die week, naweke is die hele JHB en PTA daar, dan rus jy."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"I love the Berg - and The Valley offers something for everyone. the Drakensberg Boys Choir is world class, the hikes are well marked and offer stunning views."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Nie veel om te doen/sien in Fouriesburg nie, dit is darem naby genoeg aan Clarens en Golden Gate. Die omgewing en natuurskoon is werklik iets om te ervaar. Die ou kerkgebou is pragtig."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Daar is baie besienswaardighede in en om Clarens en 'n moet vir elke toeris."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amber Selfsorg"Ons het opgelet dat Clarens in die 4 jaar wat ons laas daar was tot nou toe sy rustige stil strate en restaurante verloor het."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"This is where I go when the noise of he city and everyday work life gets too much. A place to wind down, stroll around the square in the town and enjoy the curious small shops, or the many art galleries, or take a slow drive through the Golden Gate National Park and drink in the magnificent beauty of the sandstone cliffs."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Ons gaan keer op keer terug Clarens toe, dit is altyd 'n aangename kuier!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"A great place to visit if they can close restaurants around 20:00 on Sundays."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Soveel mooi. Asemrowende natuurtonele, baie om te doen. Heerlike eetplekke, oulike winkeltjies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Hannic's Retreat"Clarens is 'n lieflike dorpie om te ontspan en die buitelug en buitelewe te geniet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Kom al vir jare. Lieflike wegbreek. Baie jammer die strate en grondpaaie is so verwaarloos. Met enige sedan of kleiner voertuig is dit nagmerrie na en van blyplek."