Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4353 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Wens ek kon elke naweek na Clarens gaan. Die plek is great!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"Daar was minder oorspronklike kuns as wat ek verwag het, en heelwat prulwerk. Golden Gate park werd om te besoek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Larola Terraces"Fell in love with Clarens. Hope to be back soon."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Knock Out View"Pragtige dorp, maar soos oral anders in ons land, is die paaie sleg."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Domaine Sérénité"Love Clarens. Die natuur en sy mense is uniek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"Dis voorwaar ’n juweel in die land van ons. As jy eers een keer jouself toegelaat het om daar te ontspan, is jou siel deel van daai mooi omgewing."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Four Koffie"The town has ample eateries for most tastes. It's literally on the doorstep from Lesotho border. It gives that lovely laid back feeling of the days when crime didn't exist. Great place for families when just wanna chill before venturing into Lesotho."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Birch Cottage"Besoek Clarens. Jy sal nie teleurgestel wees nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Charmwood"I love it. Quality of life. Vintage shops. The food - oh my gosh. Its vibrant and buzzy and beautiful."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Clarens bied 'n fantastiese kombinasie van baie verskillende aktiwiteite, heerlike klein restaurante, oulike winkels, ongelooflike natuurskoon en baie vriendelike inwoners. Ek sou dit veral aanbeveel vir besoekers wat in die week daarheen kan gaan indien jy 'n besige dorpie oor naweke wil vermy."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Hilltop Cottage"The Spar area won't be winning the cleanest area competition."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Baie oulike toeriste dorp, pryse in winkels redelik hoog, hulle mik vir oorsese toeriste. Baie om te sien in die dorp en rondom."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Royal Coachman Lodge"Fantastiese omgewing met lekker restaurante en interessante winkels."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"Die kliëntediens is baie swak in Clarens en geen eetplekke is na 7 in die aande oop nie. Die natuur is pragtig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Mountain Sage Self-care"Hier kan jy regtig wegkom van alles en in die natuur ontspan en rus."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Studio 28 Clarens"Clarens is great - they should stop the modernization and keep the town's caracter as it is - we have noticed a few modern buildings and changes which is disappointing."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Hamstead Farm Cottage"Vir enigiemand wat van die natuur hou is hierdie area ’n moet!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Nice to see some new trendy restaurants open in the square."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"Clarens is pragtig soos altyd en bied soveel meer om te doen as om net deur die dorpie self te stap. Doen by toerisme inligting aan en doen jouself 'n guns om 'n bestekopname te maak van al die ander aktiwiteite wat die streek bied."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiland"Clarens bied die beste van verskeie wêrelde. 'n Juweel in die hartjie van die Vrystaat."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace"Almal moet minstens een keer Clarens beleef."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"This is one of those little unknown gems of the Free State. Good base for exploring Clarens, the Malutis and Lesotho."
Sentraal Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Spionkop Lodge"It is a sad reality, but please be careful of potholes on the roads."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Perfect little gateaway place, with friends or a partner."