Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Cathkin Park (39)
Estcourt (10)
Mooi River (8)
Weenen (2)
Winterton (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (89)
B&Bs (6)
Wildsplase (13)
Hotelle (3)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (57)

Resensies van Sentraal Drakensberge

4.5 / 5  
volgens 304 resensies
Lees regte resensies van Sentraal Drakensberge van 304 geverifieerde gaste.
Indien jy Sentraal Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sentraal Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sentraal Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Central Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sentraal Drakensberge Akkommodasie

90 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR760
R646
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Estcourt, Sentraal Drakensberge

Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3. Hierdie privaat natuurreservaat is perfek is vir familie-reünies, rustige vakansies, romantiese we...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin met 'n uitsig oor die Bell Park-dam. Alhoewel die plaas bedrywig is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterton, Sentraal Drakensberge

Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, romantiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer tussen reusebome waarin 'n swetterjoel voëltjies tji...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R446
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weenen, Sentraal Drakensberge

Weenen Country Cottage and Historical Suite is in die historiese Voortrekkerdorp, Wennen, en bied 'n gemaklike, bekostigbare basis om die slagvelde, bos en berg te verken. Verblyf word aangebied in 'n kothuis en '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Treks, Trips & Trails bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat elk uniek versier is. Die chalets bied 'n uitsig oor die Bell Park-dam en het die Sentrale Drakensberge se Cathkin- en Champagne-bergpieke as agtergrond. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

The Goodland Cottages is op 'n privaat plaas 20 minute buite Winterton in KwaZulu-Natal. Dié kothuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Drakensbergstre...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Sentraal Drakensberge

The Haven is in Estcourt en bied verblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die area. The Haven het 3 kamers wat elk slaapplek vir 2 of 3 gaste het...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Peak View Cottage bied verblyf op 'n bosbouplaas in familiebesit. Dit is in die hartjie van Cathkin Park in die Sentrale Drakensberge geleë. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaa...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Dragon Peaks Mountain Resort is in die Champagne-vallei in Cathkin Park en bied gerieflike verblyf met pragtige uitsigte. Die Lakeside Suites is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié selfsorg-suites het elk '...

Vanaf
R2 311
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Ama Casa Self-Catering Cottages is op 'n privaat landgoed in Drakensberge se Champagne Valley geleë. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stadsgedruis. Verblyf word gebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Swallowfield Rondavels bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in die hartjie van die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberg-area. Dié Central Berg bied 'n verskeidenheid doendinge en eko-toeristebesienswaardi...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë. Verblyf word gebied in 3 kothuise met slaapplek vir 6 ga...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Graceland Self-catering Cottages is in die Drakensberge geleë en bied pragtige uitsigte oor die Champagne-vallei en die bergreeks. Graceland Self-catering Cottages het 4 selfsorg-eenhede wat perfek is vir paartji...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Cathkin Haven is op 'n sekuriteitslandgoed in die Champagne-vallei in die Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek buite die stad. Dié moderne huis beskik oor 4 ...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

iKhayalamafu Mountain Reserve bied bekoorlike selfsorghutte aan die bokant van Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied. Verblyf by iKhayalamafu Nature Reserve is beskikbaar in 2 eensl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterton, Sentraal Drakensberge

Eureka is in Winterton, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf op 'n werkende plaas wat ideaal is vir ’n klein gesin of groep vriende. Dié instansie word aangedryf deur sonkrag en is omring deur water. Die ongekun...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winterton, Sentraal Drakensberge

Drakensview Self Catering Cottages is op 'n heuwel geleë, 3,5 km vanaf Winterton, en bied uitstekende, onbelemmerde uitsigte op die Drakensberge. Dié losstaande eenhede is modern en smaakvol versier en voorsien 'n...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Inkinzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat is in die Champagne-vallei, 'n Wêrelderfenisgebied, geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke eenhede. Inkinzi Cave is 'n grot-huisie met 'n tipiese Boesman-tema. Die en sui...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Champagne Vallei, Sentraal Drakensberge

Lakeview Cottage in Drakensberg is in die hartjie van die Champagne-vallei in die sentrale Drakensberge geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 8 en is aan die oewer van die Bellparkdam naby die ingang na die Calfarg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 20

Welkom by die Sentraal Drakensberge akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za