Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.

Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa

Pyramids Motel

"Lekker vir oorslaap op pad KZN toe."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Larola Terraces

"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Arundel Studios

"Fantastiese dorpie. Sal teruggaan in die somer."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Zwartmodder

"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Die atmosfeer gee kalmte oor 'n mens. Soveel uitgerus en unieke dinge gesien."

Rhodes, Drakensberg, South Africa

Amanzi Empilo Bungalow

"Lovely town lacking tourist traffic. We had good food and drink at Walkerbouts restaurant. Beautiful scenery and stunning mountain passes make it a shame this town is not more busy."

Rhodes, Drakensberg, South Africa

Walkerbouts Inn - Rhodes

"Die mooiste klein plekkie, weg van die stad se gejaag. Baie rustig."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Jovali

"Gaan eet gerus ontbyt by Art de Cafe, met pap en wors en kampkoffie (koffie met kondensmelk), en heerlike aandetes by die Highlander."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Accommodation @ The Spa

"Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Linwood Guest Farm

"Soos altyd - kunstenaars heaven en goed vir die siel. En natuurlik Purple Union, jou sjokolade is great. En sommer alles saam met hierdie pragtige dorpie is awesome - love it."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Clarens Cottage

"Love coffee shops and mountains."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

The Goodland Cottages

"Ons het 'n 40 minuut rit met Westline se helikopter gedoen. Die vlug rondom die pieke en die valleie gee 'n mens 'n heel nuwe ervaring van die oorweldigende landskap, en hoe klein 'n mens is!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Woodlands Retreat Private Property

"Jammer daar is net een supermark en geen banke nie. Nie een van die besighede het Amex-kaart aanvaar nie. Het die winkeltjies baie geniet. Dit maak Clarens uitsonderlik. Ons het Clarens en Goldengate baie geniet."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve

"'n Moet en 'n belewenis, daar is genoeg om jou besig te hou."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Habitat

"Soos die meeste van die Vrystaat, is Clarens altyd vriendelik en verwelkomend. Oor die algemeen is Clarens 'n stukkie hemel op aarde."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rooikat Cottage

"Love Clarens! Great restaurants and shops."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Ash River Lodge B&B

"Clarens is beslis een van die Vrystaatse Toeristemegas. Die besighede en mense van Clarens is baie vriendelik. Ons het heerlik van winkel tot winkel gestap. Een plus punt is dat mens jou voertuig kan parkeer en stap. Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige dorp. Net jammer dit het nie gesneeu nie, maar ons het die Vrystaatse koue beleef."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

The Goodland Cottages

"Champagne Vallei was goed uitgerig. Hulle het 'n eetplek (pryse nie te sleg nie), hulle het 'n Chocolate Bar (pryse ook nie te sleg nie) en 'n klein winkel waar jy koeldrank en poskaarte en so kon koop."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Jovali

"Die dorpie word verbasend goed onderhou. Die mense is vriendelik en die winkels netjies en uiters billik geprys."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Fairview Cottages

"Pragtige dorpie met indrukwekkende winkeltjies vir elkeen. Die dorp is naby aan baie klein dorpies wat ook besoek kan word. Golden Gate met indrukwekkende staproetes en berge is slegs 'n paar minute weg. Dis nou as jy jouself uit Clarens se winkels kan dwing! "

Page
Page 82 - Showing 2431 to 2460
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers