Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.

Clarens, Drakensberg, South Africa

Villa 176 @ Clarens

"Ideale naweek wegbreek bestemming."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Habitat

"Great vibe, good food. Very reasonably priced. I was pleasantly surprised to find that this little village with so many tourists is really well priced and not ripping the visitors off with exorbitant prices on food, drinks and merchandise. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

V'Kansi Khaya

"A very nice town with friendly people, near all the activities in the area."

Ladybrand, Drakensberg, South Africa

Ladybrand Heritage House

"Daar is baie meer in die dorp as wat ek gedink het met werklike mooi ou geboue en mooi bergagtige area aan die voet van Lesotho. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Highland Quarters

"Heerlike atmosfeer en lekker kuierplek met tipiese Vrystaatse gasvryheid en heerlike restaurante."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Birch Cottage

"Die R26-pad kort dringend instandhouding. In sy huidige toestand is dit lewensgevaarlik om daarop te ry."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rooiberg View Clarens

"'n Heerlike en interessante naweekbesoekplek - selfs langer: daar is genoeg te sien en doen!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Arundel Studios

"Dit is 'n wonderlike en vriendelike dorpie. Mens vergeet van die wêreld daarbuite en geniet elke oomblik daar. Sal weer en weer daarheen gaan."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Die berge is pragtig en is wat ons tot Clarens aangetrek het. Die winkeltjies is oulik, maar 'n mens kan ook net soveel winkeltjies besoek. Baie van die winkeltjies het ook dieselfde tipe voorraad, so dit raak bietjie vervelig. Dit is definitief nie 'n plek vir iemand wat nie van shop hou nie! Ek dink 'n mens kan ander soortgelyke plekke nader aan Gauteng (van waar ons is) besoek. Ons het 'n dringende mediese noodgeval gehad en moes deurjaag na Bethlehem toe, omdat die dokter nie beskikbaar was buite sy spreekkamerure nie."

Rhodes, Drakensberg, South Africa

Walkerbouts Inn - Rhodes

"Rhodes is about fly fishing and rambling walks in the mountains. Unfortunately the nearby Tiffendale doesn’t offer any other entertainment during the summer months. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Red Mountain House

"Heerlike naweekkuier. Lekker eet, fietsry en rondsnuffel in winkeltjies. Restaurante raak baie vol in die aand - so bespreek vooruit."

Champagne Valley, Drakensberg, South Africa

Ama Casa Self-Catering Cottages

"Pragtigste deel van die Drakensberge, met die beste bergfiets roetes! Sal enige tyd teruggaan."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Zwartmodder

"A town that has stayed in the past."

Underberg, Drakensberg, South Africa

Pennygum Country Cottages

"Exquisite place to relax. The people are so friendly!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Villa 176 @ Clarens

"Awesome dorpie en uitstekende restaurante. Eat Cheese Deli vir ontbyt en Costos vir aandete is 'n moet vir elke persoon wat Clarens besoek, maak net seker jy bespreek by Costos voor die tyd."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Clarens Valley Lodge

"Dit is die mooiste dorpie met soveel aktiwiteite om te doen."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Clarens is 'n wonderlike rustig dorp waar jy kan ontspan en rus, met baie om te doen in en om Clarens. Die restaurante is top klas met iets vir elke smaak. Snuffel gerus rond in die talle winkels."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Di Plaaswerf

"Klein plaasdorpie, lekker eetplekkies."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rooikat Cottage

"Absoluut mal oor Clarens. Sal weer en weer daarnatoe gaan."

Clarens, Drakensberg, South Africa

God's Gift Self-catering Cottage

"Asemrowende uitsig, Clarens is skoon en veilig en als is bymekaar. Moenie enige kettingwinkels verwag nie, maar dit maak die dorpie uniek."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Mafube Mountain Retreat

"Pragtige dorp en goed geleë om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho. "

Underberg, Drakensberg, South Africa

Moya Cottage

"Dit is 'n lekker dorpie, baie om te sien en doen in die area en heerlik stil."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg self is gemiddeld, maar pragtige omgewing vir 'n reisiger."

Page
Page 80 - Showing 2371 to 2400
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers