Geverifieerde Resensie

St Helena Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 670 resensies.

St. Helenabaai

Forever Blue

"Een van die mooiste dorpies. Die mense is verskriklik vriendelik."

St. Helenabaai

Hartsplek

"Perfek vir aftree."

St. Helenabaai

Sandy Footprints

"St. Helenabaai is 'n juweel wat verken moet word."

St. Helenabaai

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Naby verskeie plekke wat besoek kan word soos Vredendal, Saldanha, Hopefield, Langebaan, Veldrif en Dwarskersbosstrand."

St. Helenabaai

Hartsplek

"Aangename dorp, gerieflike winkels."

St. Helenabaai

Huis Maria

"Great area to explore."

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"Peaceful and interesting."

St. Helenabaai

Blueberry Hills Self-catering Apartments

"Mooi dorpie. Baie min restaurante."

St. Helenabaai

Elm Tree Guest Farm

"Lovely place for a holiday. "

St. Helenabaai

Whispering Palms Holiday Home

"Beautiful dorpie for a weekend away!"

St. Helenabaai

Hartsplek

"A beautiful town to be on holiday."

St. Helenabaai

Storm Petrel

"Ek is mal oor St Helenabaai. Ek gaan definitief weer terug. Net Seester se seekos is aaklig en baie duur en teleurstellend. Als op my seafood platter for one was bitter van gaarmaak in ou olie, neem ek aan. Die vis was pap en glad nie vars nie. Ook Shelley Point is baie oulik."

St. Helenabaai

11 Sanderling

"Very quiet and near the beach. Love it."

St. Helenabaai

The Nels - Cabins with a View

"Dit is pragtige kusdorp."

St. Helenabaai

True North

"Baie rustige plekkie waar mens kan aftree. "

St. Helenabaai

Surfers Heaven

"Baie lekke rustig. "

St. Helenabaai

Forever Blue

"Ek mis dit al klaar. "

St. Helenabaai

The Lazy Daisies

"Pragtige dorpie - ek is al baie jare verlief op die plekkie, maar hierdie was my eerste naweekbesoek en ek was beslis nie teleurgesteld nie - vriendelike mense, lekker eetplekke in die onmiddelike omgewing. Die perfekte plek om te gaan om te ontspan! Naby genoeg aan Vredenburg en ander omliggende dorpies om vir uitstappies te gaan."

St. Helenabaai

Die Skilpadjie

"St Helenabaai is baie mooi, bietjie stil vir ons, maar 'n mooi, unieke dorpie. Die snoek en chip baie lekker gewees by die hawe."

St. Helenabaai

The Lazy Daisies

"Ons het by Die See Ster Kombuis gaan eet en hul kos was heerlik! Dit is 'n pet friendly restaurant."

St. Helenabaai

Linda Vista Shelley Point

"Lekker vir 'n wegbreek. "

St. Helenabaai

Elm Tree Guest Farm

"Ons beoog om a plot te koop in St Helena bay. Ons hou van die plekkie. Stil en skoon."

St. Helenabaai

Surfers Heaven

"Dit is baie wel geleë."

St. Helenabaai

The Lazy Daisies

"Beautiful town. I love it."

St. Helenabaai

Whale n Daisy

"Om in God se natuur te kan wees is wonderlik. St. Helenabaai is pragtig!"

St. Helenabaai

True North

"St Helenabaai is 'n lekker bestemming met heerlike restaurante. Dis naby die ander dorpies aan die Weskus en ook naby Vredenburg wat 'n redelike groot dorp is met alles wat nodig is — selfs dokters en 'n hospitaal en natuurlik die nodige winkels in die Weskus Mall."

St. Helenabaai

West Coast Beach Villa

"Regtig nie veel om te doen of the sien in St. Helenabaai self nie, maar is naby ander plekke minder as 2 ure van Kaapstad. Aan die ander kant, jy gaan om te rus. As jy wil besig wees, kies liewers 'n ander plek."

St. Helenabaai

Surfers Heaven

"During our stay it was very quiet with almost no people around."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang