Verified Reviews
St Helena Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 654 reviews.
"Almal laat jou welkom voel en asof jy al jare inwoners daar is. Die gemeenskap is ongelooflik. "
"Dit was baie mistig met aankoms en die volgende oggend, so ons ko nnie die omgewing lekker sien nie."
"Rustige dorpie, net wat die siel nodig het om af te pak en te ontspan."
"Dit hang regtig af hoekom jy gaan. Ons wou net wegbreek met so min moontlik aanraking met die res van die wereld, maar ek het gevind dat goeie eetplekke bietjie skraps was. s"
"Pragtige kusdorpie, rustig. Ons was al 'n hele paar keer by Charlies in Port Owen en die diens was nog elke keer puik. En heerlike kos!"
"St Helena Bay in general is a great little town with some of the most amazing unobstructed views of the ''raw" West Coast you can find. For peace and some solitude, you can't do better. Unlike the neighbouring coastal towns, St Helena has not been affected by the touristy nonsense that usually follows an influx of new people. The area remains true to itself and the deal a local would get is the same deal a tourist would get. The locals of St Helena are so friendly and love to take the time to get to know you and your story."
"'n Pragtige en rustige dorpie. Daar word ongelooflik baie nuwe huise gebou wat wys dit is 'n gewilde dorpie om te bly. Ons oorweeg dit om hier af te tree."
"St. Helena is baie vinnig om 'n groot toerisme-aantreklikheid te word en as sy eers in jou hart kruip loop haar wortels diep."
"Mens ry deur St. Helenabaai om by Britanniabaai te kom. Ek self sal nie in St. Helenabaai belê nie. Daar is baie aktiwiteit wat ek nie naby 'n residensiële rustigheid wil voeg nie. Britanniabaai is 'n baie beter opsie vir vakansie en aftrede."
"A pity that there aren't more restaurants in the area. One of our favourites had closed down."
"You'll see friendly faces all over the place. There are enough restaurants, also a spa at Shelly Point. It has great views all over. The best place to recharge your batteries away from the rat race in Cape Town."
"Was in 2016 daar met vakansie, en was verbaas oor die groei van die plek. Dit is 'n mooi plek, alhoewel ek mal is oor die Kaap, is enige plek mooi."