Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.
"Beautiful place. Great accommodation and friendly people. "
"Stil en rustige omgewing met pragtige kamers. Ons het dit baie geniet en ontbyt was heerlik. Almal was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie."
"Ek is 'n oud Matie en voel altyd trots en tuis in Stellenbosch. Dit bly die beste en mooiste Universiteitsdorp in die land."
"Stellenbosch is prentjiemooi en mens kan baie ontspan, maar ook gunstig om besigheid en werk effektief te doen. "
"Stellenbosch was maar 7km van die verblyf en die omgewing is net pragtig. 'n Beslis moet om te besoek."
"Kan verstaan hoekom studente so graag daar studeer! Skoon en netjiese dorp!"
"Baie gerieflik, sentraal geleë vir besoek aan wynplase en ander besienswaardighede, Stellenbosch het ook 'n rykdom van plekke om te besoek en menige goeie topklasrestaurante."
"Best place to visit if you like a lively vibe. The students make the place a happy place and the restaurants and pubs are endless. Awesome wine routes are easily accessible."
"Amazing town. Spar and Checkers here should check out these amazing stores!"
"Stellenbosch is die ideale bestemming as jy wil wyntoere doen. "
"Wonderlik om die mooi argitektuur en ou bome in hierdie lewendige omgewing te sien en beleef."
"Dit was net verstommend hoe skoon Stellenbosch is, was weer so lekker om in 'n skoon dorp te kon ry."