Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Bonne Esperance Guest House"Uitstekend. Naby om te stap. Mooie Eikestad."
Onderpapegaaiberg, Stellenbosch
Stellenbosch Cottage"Die plek is baie netjies en beskik oor alle geriewe."
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Roosenwijn Guest House"A wonderful town, with a fabulous vibe. Steeped in history."
"Stellenbosch is 'n baie besondere en karaktervolle dorp vol geskiedenis."
"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."
"Stellenbosch is pragtig, skoon en 'n baie lekker plek om tyd te bestee. "
"Die ligging van Brandwacht is perfek en asemrowend. Baie stil en netjiese gebied, dis nie te ver van die dorp nie en is 'n welbekende gebied."
"Lekker sentrale area met toegang na al die roetes wat jy sal wil besoek."
"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "