Geverifieerde Resensie

Still Bay West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 82 resensies.

Stilbaai-Wes

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai is 'n baie lekker vakansie dorp."

Stilbaai-Wes

Bloublasie @ Lieflappie

"Stilbaai sal altyd die beste stranddorp bly."

Stilbaai-Wes

Bergrosie

"Dis 'n aangename en pragtige plek na my 25 jaar se terugkeer na Stilbaai."

Stilbaai-Wes

Die Hawehuis

"Ons verkies Stilbaai-Wes. Lieflike strand en baie dekor winkeltjies en eetplekke naby."

Stilbaai-Wes

Beach Castle

"Pragtig, rustig en asemrowende uitsigte. Vriendelike mense en baie veilig."

Stilbaai-Wes

Wag-'n-Bietjie

"Wou vars vis eet, maar 2 gewildste vis eetplekke kon/wou nie help nie. Wat van "Jy kan solank ietsie bestel om te drink en wag vir die volgende tafel om oop te gaan" Dink hul kan hul kliëntediens opknap, maar sal nie almal oor dieselfde kam skeer nie, het heerlike pizza gekoop by 'n baie vriendelike man naby Spar, ten spyte van 'n besige dag was hy steeds vriendelik."

Stilbaai-Wes

See-Struis

"Daar is net een toegang tot die dorp. Die verkeer is `n probleem in vakansietye, maar dis heerlik by ons akkommodasie gewees."

Stilbaai-Wes

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

"Silwerskoon dorp, ons kom van die Oos-Kaap en ek wil nie politiek hierby betrek nie, maar dit verskil hemelsbreed van hoe dit hier by ons lyk! Ons sien met verlange uit om julle weer te besoek!"

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Pragtige, rustige vakansie plek."

Stilbaai-Wes

Wag-'n-Bietjie

"Perfekte wegbreekplek!"

Stilbaai-Wes

Bergrosie

"Ons wil elke einde van die jaar vakansie in Stilbaai-Wes deurbring!"

Stilbaai-Wes

Muir Holiday Apartments

"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "

Stilbaai-Wes

Beach Castle

"Pragtige plek."

Stilbaai-Wes

See-Struis

"Thoroughly enjoyed Still Bay, neat, tidy, residents very friendly, will definitely return."

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Verlief of die plek. Sal daar wil gaan aftree."

Stilbaai-Wes

Muir Holiday Apartments

"Baie mooi area en is buite seisoen baie stil."

Stilbaai-Wes

Die Hawehuis

"Beslis die moeite werd om hier te kom ontspan... Soveel interessante winkeltjies en eetplekke. "

Stilbaai-Wes

Pampoentjie @ Lieflappie Stilbaai See uitsig

"Pragtige strand met kristalhelder water, oulike winkels en goeie en bilikke eetplekke."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 82

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang