Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 389 resensies.

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"It's nice and quiet. "

Stilbaai

Ice Cream Days

"Stilbaai is 'n uitstekende vakansiedorp met baie lekker eetplekke. Probeer gerus Allegaartjie en Lapskuit en Nardos Pizza. Jy kan die river, lagoon en see geniet."

Stilbaai

Myrtle's Retreat

"Still Bay is one of a few gem towns to visit. People are friendly, town is clean and well kept."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Stilbaai bly ons voorkeur vakansieplek."

Stilbaai

Beachouse on Gordon

"Puik! Lieflike klein dorpie met alles wat jy verwag van 'n klein kusdorpie. Silwerskoon strande. Vriendelike mense. Baie veilig en jy kan heerlik oral stap op veilige wandelpaadjies."

Stilbaai

36b Oos

"Beautiful tranquil beach walks. Friendly community."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"A very clean and attractive town, plenty of restaurants and all amenities. Great beach and friendly people."

Stilbaai

Beach Castle

"As 'n eetplek is Dave's Kitchen 'n moet. Hulle het finesse en styl. Maar jy moet bespreek."

Stilbaai

Uitnaweek

"Fantastiese vakansieplek om batterye te herlaai. Sal definitief aanbeveel."

Stilbaai

Wag-'n-Bietjie

"Dis hartsmense en baie vriendelik. En die skoonste dorpie ooit. Mal oor al die winkeltjies en eetplekke. Kon ongelukkig nou nie almal se kos gaan proe nie. Stilbaai, ek kom beslis weer kuier."

Stilbaai

Kloofsig 40

"Dit was lekker op Stilbaai. "

Stilbaai

Beach Blessings

"Ons was werklik so beïndruk met Stilbaai as vakansie of selfs as permanente bestemming. Skoon, netjies en rustig. Alhoewel dit Paasnaweek was was dit stil."

Stilbaai

Muir Holiday Apartments

"Kan meer vermaak vir tieners voorsien. "

Stilbaai

Beach Castle

"Eerste keer daar en ons kom beslis weer terug!"

Stilbaai

Strandloper

"Baie positiewe ervaring oor die dorp as geheel."

Stilbaai

Stilbaai Family Holiday Home

"Amazing. Lekker plek."

Stilbaai

Pampoentjie @ Lieflappie

"Fantasties vir kinders en baie veilig."

Stilbaai

Stroois

"Relaxed, friendly and unpretentious. Beautiful coastline."

Stilbaai

Strandloper

"Dit is 'n besonderse dorp. 'n Klein juweel! Nie meer stil na ons daar was nie. Nou geraasbaai!"

Stilbaai

Crawford's Croft

"Baie dankie vir 'n ongelooflike mooi dorp. Alles is skoon en die mense is baie vriendelik. Hoop ons sien julle gou weer."

Stilbaai

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai het my verbaas. Ons is versot op die pragtige, heuwelagtige dorpie met bome en groen plante. Die rivier en see bymekaar maak dit ekstra spesiaal. Pragtige venue's vir troues en vriendelike, gasvrye mense. Oulike winkeltjies en restaurante."

Stilbaai

Strandloper

"Lekker rustig en goeie visvangplek."

Stilbaai

Harbour Cottage

"Rustige, stil dorpie met pragtige omgewing. Perfek vir vakansie."

Stilbaai

Platdak Selfsorgeenheid

"Hoogs aanbeveelbaar!"

Stilbaai

Voorhuis

"Stilbaai skep 'n goeie indruk van netheid en daar is oorgenoeg plek om oefening te kry - swem, roei en stap. Die winkelpersoneel orals is vriendelik en alles wat mens mag nodig kry, is beskikbaar."

Stilbaai

Beach Castle

"A beautiful place with lovely beaches and good restaurants. Great for outdoor activities, walking and hiking."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Very calm place and people are extremely friendly and helpful, would stay there anytime again."

Stilbaai

Strandloper

"Baie lekker plek om te ontspan en die winkels wat jy nodig het vir vakansie, is baie naby."

Stilbaai

Perlemoen 20

"Lekker stil buite seisoen."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang