Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 389 resensies.

Stilbaai

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Stilbaai is ongelooflik mooi. Heerlike stap- en fietsryroetes. Die hawe-restaurant, Stalle, Coffee And Cream en Inverroche is ons gunstelinge."

Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House

"Stil maar pragtig. Weet ook dat dit in Desember uit sy nate bars."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is 'n fantastiese toerisme bestemming. Daar is vele dinge om te doen, behalwe die long white beaches wat op kan loop. Ek is super impressed met Stilbaai #PlacesThatRock."

Stilbaai

Downstairs @ The Beachfront

"Volgende keer bly ons langer."

Stilbaai

Beach Blessings

"Pragtige en salige wegbreek!"

Stilbaai

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Wonderlik. Baie eetplekke, te veel om van te kies. Allegaartje was 'n wenner."

Stilbaai

Stroois

"We liked the place and, if we could afford it, we'd be back."

Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House

"Vriendelike dorp en fasiliteite."

Stilbaai

Platdak Selfsorgeenheid

"Goedgeleë, lekker weer, asook lekker mense."

Stilbaai

Strandloper

"Stilbaai is sommer net AWESOME!"

Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House

"Stilbaai is 'n pragtige en lewendige dorpie met baie interessant inwoners. Die hawe en die mense van Stilbaai wil my laat dig (as ek kon)."

Stilbaai

Strandloper

"Stilbaai was lovely and clean. Impressed that public ablution facilities had toilet paper and were clean. Wonderful to be able to walk in nature reserves and other walks and be safe."

Stilbaai

Perlemoen 20

"Stilbaai is 'n lieflike dorp en ons sal graag weer soontoe gaan."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Pragtige strand. Skoon dorp."

Stilbaai

Die Hawehuis

"A marvellous place when it's not December with hoards of people. It was so tranquil . Lovely restaurants and friendly people. Clean and safe. A dream destination."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Baie om te sien en te beleef."

Stilbaai

Sea-Coral

"Ons het verlief geraak op die plek."

Stilbaai

Die Hawehuis

"I was pleasantly surprised by the town, has been a number of years since I was last here, and throughly enjoyed everything the area has to offer."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Beautiful town, people are very friendly the beaches is beautiful. The town lives up to its name."

Stilbaai

Strandloper

"Pragtige, rustige dorp."

Stilbaai

Stilbaai Lofts 11

"Dit is so 'n mooi omgewing en so gerieflik."

Stilbaai

Mama Mia @ Charlotte House

"Fantastiese bestemming."

Stilbaai

Sea-Coral

"Skoon strand en vriendelike mense."

Stilbaai

Muir Holiday Apartments

"Best holiday town I’ve ever been to. I’ll live in Stilbaai anytime."

Stilbaai

Stroois

"Ongelooflike mooi en skoon dorp. Saligheid vir jou siel."

Stilbaai

Elize Cottage

"Baie pragtige uitsigte oor die see."

Stilbaai

Kykmar Beach House

"If you're looking for a good break away from city life, Stilbaai is the place to go as the beaches, fresh sea air and just the friendliness of the people will be a great place for me to retire to one day."

Stilbaai

Merlot La Mer

"Vorige besoek aan die dorp was net 'n deurry en verder tot by Mosselbaai. Sal nie weer verder as Stilbaai ry nie. Alles is daar wat benodig word. OK winkel het als voorsien wat ons nodig gehad het plus nog meer. Uitstekend en uiters vriendelike personeel. Puik en sal môre weer teruggaan as ek sou kon. Dankie."

Stilbaai

Die Hawehuis

"'n Kusdorp waar netheid, 'n skoon omgewing en omgee vir ander, nog tel. Wil so leef."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang