Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 378 resensies.
"Te min staptogte op die kus wat 'n mens sonder om te bespreek kan doen. "
"The forest is great as is the mouth. The village is a bit touristy though and would benefit from a better quality shop."
"Stormsrivier is 'n baie interessante plek. Daar is baie om te doen en ons sal langer bly volgende keer."
"Ideaal vir die buite mens met al die staproetes en aktiwiteite om te doen. "
"Die dorpie bied baie aktiwiteite vir die avontuurlustiges. Van segway ry to ziplining ens. Daar is a craft bier brouery en die hotel bied 'n paar restaurante om van te kies."
"Stormsrivier bied so baie - mens moet Tsitsikama Nasionale Park besoek! Verskeidenheid staproetes in natuurlike woud, water aktiwiteite, "tree-top zip-line" toere, ens. Van die mooiste areas in Suid-Afrika"
"Lieflike dorpie, baie oorsese toeriste, ideaal vir iemand wat baie aktief is. As jy wil weg kom van die besige stad is dit die plek om te wees. Natures Valley het die mooiste strande, maar jy moet maar al jou goed saambring. Daar is nie veel fasiliteite daar nie. Winkels is ver. Stormsriviermond is baie besig oor die vakansieseisoen en dit vat jou 'n uur net om deur die hek te kom... en 'n half uur se stap tot by die strand. Was nogal 'n ondervinding om die area te leer ken, maar ek weet nie of ek sommer weer 10 dae hier sal bly nie. Hoogtepunt was seker toe my seun gebungy het, 'n droom wat waar geword het."
"Klein dorpie met al die prag van die natuur wat dit omring en interessante plekkies om te besoek."
"Daar is baie om te doen. Die Canopy toer was aangenaam en ons het baie geleer van die dierelewe."
Eersterivierstrand, Stormsrivier
Angler's Paradise - House 1"Als je van de natuur houdt is dit een geweldige locatie!"