Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 272 reviews.

Strand

Loddeys Guest House

"Altyd lekker in Strand."

Strand

Emerald at the Bay

"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."

Strand

@ The C

"Baie mooi en sentraal."

Strand

Akkedissie

"Lekker plekkie"

Strand

Purple Daisy Guest Studio

"Parking that one has to pay for is daylight robbery. Parking should be free."

Strand

Hibernian Towers 308

"Baie veilige see en strand."

Strand

Ocean Breeze Hotel

"Excellent!"

Strand

Theebos Self-Catering Apartment

"Puik en veilige vakansiebestemming!"

Strand

Ruxmian Lodge

"Goeie ligging."

Strand

C-Rus

"Ek dink na die bouwerke by voltooi gaan wees, gaan Strand definitief een van Kaapstad se "go to" plekke word."

Strand

Loddeys Guest House

"Uitstekende bestemming. Jy beleef rustigheid in Strand - maar dis so sentraal dat jy kan uitry na al die mooi plekke rondom Strand, nie meer as 'n uur se ry uit nie! Die sonsondergange is ook asemrowend mooi."

Strand

1 Tivoli

"Soortgelyk aan Europse strande, maar minder luuks."

Strand

Hibernian Towers 10.6

"Dit bly altyd 'n lekker bestemming in die Kaap."

Strand

Ocean Breeze Hotel

"Goed, nie soos ek dit van vroeër onthou nie, maar watter plekke in SA lyk en is nog soos vroeër? Dit is steeds 'n baie mooi plek en baie sentraal geleë."

Strand

Ocean View 602

"Dis pragtig."

Strand

Emerald at the Bay

"Strand dien as 'n goeie middelpunt om ander besienswaardighede te besoek."

Strand

Cape Sands C2

"Strand is 'n familiebestemming, veilig en gerieflik, maar net baie wind!"

Strand

Strandsig 407

"Lovely area and a great beach to take a long walk on or to swim."

Strand

Ocean Breeze Hotel

"Baie besig oor Des/Jan, maar die moeite werd."

Strand

5 Lantra

"Dis seker maar n algemene probleem - die 1ste Januarie moet 'n mens maar wegbly van die strande af. Strand-area was verskriklik besig, maar behalwe daarvoor is Strand baie lekker."

Strand

Loddeys Guest House

"Lekker vakansieplek. Die strate is net 'n bietjie klein gebou."

Strand

Strandsig 407

"Pragtige strande, baie skoon."

Strand

Die Strand Woonstel

"Ons was met 'n vriendelike hart verwelkom."

Strand

68 On Hofmeyr

"Baie sentraal vir diegene wat 'n bietjie in die Wes-Kaap wil toer, en 'n baie goeie en netjies se strand."

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Wind het die twee dae wat ons daar gebly het vreeslik gewaai en ons kon dit skaars buite waag."

Strand

68 On Hofmeyr

"Dit is een van die netjieste strande in SA ongeag al die konstruksiewerk wat plaasgevind het gedurende ons verblyf. Dit is seker nodig om die strandfront verder op te gradeer."

Strand

Loddeys Guest House

"Baie aangenaam."

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Mens vergeet net dat die son laat sak en veral op 'n Sondag sukkel jy om 'n eetplekkie te kry."

Strand

Emerald at the Bay

"We walked along the beach towards the restaurant close by and not once did we feel unsafe or threatened."

Strand

Loddeys Guest House

"Baie sentraal tot Kaapstad, die wynland en pragtige strande."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers