Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 801 resensies.

Strand

Ocean Breeze Hotel

"Die ligging is ideaal, naby Kaapstad, wynplase en lughawe."

Strand

St Tropez Seefront Woonstel

"Uitstekend. Veral as die wind nie waai nie."

Van Ryneveld, Strand

Ashley on Beach Classic Apartment 409

"Most welcoming place and service."

Strand

Blue Breeze

"Strand is baie veilig, kan nog tot laat op die strand wandel."

Strand

Anchor Break

"We enjoyed our stay. The girls will definitely want to come back. "

Strand

Africa Cottage Strand

"Oulike plekkie met nie te veel toeriste oor die langnaweek nie. "

Strand

Romilly Holiday Apartment

"Lovely place to enjoy holiday."

Strand

Loch'nest

"We love Strand as a holiday destination!"

Strand

The Lodge

"Goeie ligging met baie eetplekke en 'n lekker mall. Dis ook nie te ver van Kaapstad nie."

Strand

10 Red Coral, Strand

"Vriendelike mense, gasvry."

Strand

Kuriake

"Is baie lekker. Ek persoonlik sou net daarvan gehou het as die swem strand nader was aan Kuriake."

Strand

Sea Cottage

"Is 'n goeie toeristebestemming."

Strand

Asher's In The Strand

"Thank you for allowing us to stay at your place, we had a lovely and warm time at the house."

Strand

Ruxmian Lodge

"Lieflike area met mooi strand."

Strand

Silver Lining Beach Apartment

"Die Strand is een van my gunsteling areas in die Kaap, omdat alle geriewe naby en vakansie wooneenhede bekostig is."

Strand

Long Beach Apartment

"Uitstekende vakansie bestemming."

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Strand is fantasties en naby alle besienswaardighede."

Strand

Seemeeu 502

"Bly die beste plek vir 'n vakansiebestemming met alles byderhand."

Strand

Blinkwaters

"Die Strand is 'n baie aangename vakansiebestemming."

Strand

408 Hibernian Towers

"Het soos altyd baie lekker vakansie in die Strand gehou."

Strand

Strandsig 407

"Just one suggestion maybe some patio chairs would be even better to relax outside. Hope to visit again soon."

Strand

Newman's Akkommodasie

"Ons kind het die strand geniet. Wil net by die water wees elke dag. "

Strand

Green Gables Guest House

"Pragtige dorpie met lieflike strand en pragtige uitsig op die omringende berge. Strate is netjies met paar eetplekke en groot hotelle op kusweg. Eetplekke ook beskikbaar in naby geleë Somerset Mall. "

Strand

301 On Beach

"Die strand baie skoon, baie eetplekke, winkels om inkopies te doen, veilig en heerlike swemstrand."

Strand

Home is where the Hart is

"Geniet die strand en dit is skoon. Geen bedelaars wat ons daar gesien het nie. Uitsig vanaf Spur is baie mooi."

Strand

Strand Studio

"Altyd lekker om by die strand met vakansie te wees alles is baie naby mekaar eetplekke, vermaak en die strand."

Strand

The Barn

"Beautiful and breathtaking area to go on vacation."

Strand

Pip's Place

"Hulle hoort die publieke toiletgeriewe op te knap, baie oud en vervalle."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem