Verified Reviews
Struisbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Struisbaai
Rated 4.7 out of 5 based on 584 reviews.
"Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd."
"Very rocky beach where we stayed, but round the bay a beautiful beach, can be very windy. Arniston a great place to visit for the beach and cave make it a day trip with a picnic."
"'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer."
"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."
"Ons het die mense van Struisbaai baie vriendelik gevind en het die veiligheid geniet."
"Pragtige omgewing. Heerlike lang strand vir stapliefhebbers. Lekker warm water, pragtige besienswaardighede soos die Agulhas ligtoring, suidste punt van Afrika, skeepswrak, hawe, Sea Shack restaurant langs die Struisbaai Strand is 'n heerlike gesellige kuierplek vir gesinne, met heerlike vis en skyfies! Beslis 'n moet om te besoek!"
"Dit is een van die mooiste plekke in ons land. Sal vir seker weer Struisbaai besoek vir 'n vakansie en vir seker langer daar vakansie gaan hou."
"For anyone who loves the quiet seaside life, reading, fishing and taking things slow, Struisbaai is the place to go. I loved the peace and quiet, not visiting in peak season. If you like history, there is a ton of interesting places to visit to find out about the local history, from Bredasdorp - Struisbaai - L'Aghulas."